LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hertford Country Hotel | LekkeSlaap
+18

Hertford Country Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertford Junction, Langs Malibongwe -rylaan, Lanseria, Johannesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 740 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hertford Country Hotel bied lieflike oornagverblyf, heilsame maaltye, funksie- en trougeriewe, en konferensie- en wegbreekgeriewe. Van die roosbosse in die tuin, wild en digbegroeide woud-area, klip-fasades, tot knetterende kaggels in wintertyd en die luukse afwerkings, die Hertford Country Hotel verwelkom gaste om gerieflike verblyf in Lanseria, Johannesburg te geniet.

Verblyf is beskikbaar in 26 kamers, waaronder 2 stylvolle, ruim wittebroodsuites. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die hotel het 'n plattelandse atmosfeer met huislike bederfies.

Die Country House Restaurant is trots op sy innoverende, heilsame maaltye en gaste is welkom om ontbyt, middagete en aandete in die restaurante of buite op die sonnige terras te geniet. Die hotel bied geriewe vir konferensies en troues in 'n idilliese omgewing. Die hotel is gerieflik 5,7 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hertford Junction, Langs Malibongwe -rylaan, Lanseria, Johannesburg, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertford Junction, Langs Malibongwe -rylaan, Lanseria, Johannesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzEx1B3wq2QtuUwGRTEZS0WPcb0p3DkVAzUShBzmhdvixHy6Iol?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740  per nag (vir 2 persone) Hertford Junction Off Malibongwe Drive, Lanseria 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.975738062484 27.92284972625
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!