Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Het Slot Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Het Slot Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Piet V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naby die natuur oornag-, naweek- of paar dae se verblyfplek.

Soos hierbo - Jag en wildplaas van formaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Arriveer as kliënte en vetrek as vriende.

Fantastiese diens en uit hul pad gegaan on ons wellkom te laat voel. Sal verseker weer teruggaan vir 'n kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Het Slot Lodge se terugvoer

Baie dankie Johan vir die goeie Resensie.
Ons hoop om julle gou weer te sien
Groete Ryno en Lonay

Het Slot Lodge
Ingrid N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid N
Saam met vriende

Wonderful, isolated place.

I gave only 3 stars for location because the road to Het Slot is not great, but if you're staying a few nights it is very worth the rough road (for bakkies, cars would struggle), or if you are going to Botswana via the Stuckpoort border post then it's a very good stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met tieners

Topklas verblyf.

Vriendelike personeel. Definitief 'n plekkie vir langer afpak as net een nag, maar die moeite werd vir net oornag ook. Baie netjies. Rustig en stil. Lugversorging maak warm en koue dae/nagte aangenaam. Lekker plek vir 'n groot groep of net enkel persoon/gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Het Slot Lodge se terugvoer

Baie dankie Karin, vir jou mooi komplimente. Ons sien uit om julle weer te sien.

Het Slot Lodge
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing plek.

Die laaste paar km van die pad is nie van die beste vir kleiner voertuie nie, maar sodra jy daar aankom maak die lodge op vir die pad se kondisie. Vir seker 'n plek wat gesien moet word om te wardeer. Alle geriewe is daar, ordentlike beddens (iets wat baie lodges mis), vuurmaakplek en ook braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Het Slot Lodge se terugvoer

Baie dankie Johan.
Sterkte vir alles wat vir julle voorlê.

Vriendelike groete
Ryno en Lonay

Het Slot Lodge
Melanie E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E
Gesin met tieners

Heerlik!

Very, very, very nice!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Het Slot Lodge se terugvoer

Baie dankie Melanie.

Dit was vir ons net die grootste plesier om julle hier te hê.

Vriendelike groete
Lonay

Het Slot Lodge
Cornelis Johannes B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis Johannes B

I had a very pleasant stay.

Very well looked after place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billy M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en stil.

Ons was alleen daar vir die aand wat dit uiteraard baie rustig maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel B
Saam met vriende

We were 6 adults and 1 teen who came from Cape Town for our sons passing out parade at Game Ways. This is the closest accommodation to the venue we could find. After the ceremony the 3 boys joined us at Het Slot. We were 10 people.

We arrived very late from the airport on Friday night. It is a self-catering lodge but with arrangement. Our host organized for us a feast meal and also arranged braai with braai broodjies and salad for the Saturday night. They are wonderful hosts. Thank you very much. We will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, waarde vir geld, sal dit hoog aanbeveel.

Vriendelik ontmoet, skoon plek, beste bed wat ek nog in geslaap het. Sal beslis weer daar bly. Suzette het self die Nyala geroep om ons te kom groet, was awesome. Dankie Suzette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek in die skoonnatuur.

Dit was ons twede keer by Het Slot Lodge as 'n groot groep familie. Ons het dit weereens baie geniet. Baie netjies en voel tuis. Perfek en veilig vir Klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Het Slot Lodge se terugvoer

Michelle, dit was so lekker om julle weer te kon ontvang hier by Het Slot Lodge.
Hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Suzette

Het Slot Lodge
Corne B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Lieflik.

Ons het ons langnaweek saam met familie baie geniet. Weereens dankie aan Suzette-hulle - ons het veral die wildsrit en die nagapies geniet. Alles is goed toegerus en al is dit warm het elke slaapkamer lugverkoeling. Die swembad was ook heerlik om in af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Het Slot Lodge se terugvoer

Was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Elke persoon wat hier wegry verryk ons op een of ander manier. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Het Slot Lodge
Mike M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful, super-hospitable, wonderful.

No malaria and accessible in ordinary car if you go really slowly over the bumps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot en aangename verrassing om so 'n mooi plek in die hartjie van die bosveld te kry - sal weer gebruik.

Uitsekende fasiliteite en besonder vriendelike en gasvrye bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n netjiese, wel toegeruste plek met twee wonderlike mense wat dit bestuur.

Pieter en Suzette is twee wondelike mense wat die plekkie bestuur. As jy verby die gebrek aan TV en internet kan kom is dit so 'n rustige plek, baie goed versorg en toegerus. Ons was vriendelik ontvang en selfs gegroet toe ons vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert G
Gesin met klein kinders

'n Familie-Kersfees van 'n leeftyd - in alle opsigte ver bo verwagting.

Ons is as 'n familie van 11 - almal (kinders ingesluit) meer as tevrede met wat ons by Het Slot gekry het. Te midde van die normaal warm dae gedurende Desember, het die kinders die swembad geniet terwyl die res in die koelte onder die kremetartboom gekuier het. Die ander kuierareas en kombuis is ruim en baie goed toegerus. Die slaapkamers is baie netjies, skoon en gerieflik met baie effektiewe lugversorgers. Wat alles baie goed en aangenaam bymekaar bring is die gasvryheid van Pieter en Suzette. Aangename mense wat nie skroom om die onverwagse ekstra te doen nie. Dit was voorwaar 'n Kersfees wat ons vir altyd gaan onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Het Slot Boerdery, Plaas Leliefontein & Zandheuwel, Steenbokpan, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf298a0709dacf595925531e964ab4e2e960297dc3f45cc5a8c93b87af94ce08aa21be9ea2febba42f2ff87233bc8f89a2f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Het Slot Boerdery Plaas Leliefontein & Zandheuwel 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.809424 27.358475