+38
Selfsorg in Wavecrest

Hetta's @ Delmar

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

20% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Selfsorg
Vol internet, onbeperk, goeie spoed
Swembad
Kol Kol Hot Tub
Sonkrag
7 slaap eenheid
Volle toegeruste kombuis (dit sluit skottelgoedwasser in)
Wasmasjien en Tuimel droeër
Baba bedjie (camping cot) indien benodig (vra asb dat dit opgeslaan word)
Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 22:00, om respekvol teenoor die bure te wees.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is streng in die huis verbode.
Die swembad en Kol Kol "Hot tub" word op eie risiko gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 200
20 % AF
R 3 200 R 2 560
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 200
20 % AF
R 3 200 R 2 560
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 200
20 % AF
R 3 200 R 2 560
per nag (plek vir 7)
Bespreek

8C Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA081599bbf606a230dd8d82a2c305f5e029fea7fa8bccde2b4e4c701d243a260a1d23583dfe7bbbb858ae48ee0381ce21e31b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 560 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 8C Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.032409575844 24.930042031352

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang