Heuningkop Plaashuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen rook of vaping binne die huis nie, net buite.

Geen eet of drink in die kamers nie, asseblief. Indien die linne gevlek is, sal 'n addisionele fooi gehef word.

Moet asseblief geen linne buite neem nie.

Die eetgerei en breekware is getel. As iets breek, rapporteer dit asseblief.

Die Jack Russell op die plaas word nie in die huis toegelaat nie.

Moet asseblief nie die leë kamers gebruik nie.

Moenie 'n vuur op enige ander plek as die aangewese kaggel maak nie.

Geen dagbesoekers word toegelaat tensy vooraf gereël nie.

Hierdie huis werk op sonkrag, so gebruik elektrisiteit asseblief spaarsamig.

Maak asseblief seker dat die kinders nie die klippe om die patio gooi nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benede, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7f1fd238e41330771cbaa79109162cdfb98c31ca40b728fc98a6909281e63e144d420936d9e22f699d7ab1c6a1f2547c1f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 Benede Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.178182239024 22.315376079921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang