Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuweltop Farmstay

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: D1406, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Heuweltop Farmstay is 'n mooi selfsorgplaashuis wat op 'n veeplaas in die heuwels van Khomas Hochland skuil. Hierdie plaashuis is op 'n werkende beesplaas geleë en bied 'n gerieflike basiskamp en oornagplek vanaf Windhoek na Swakopmund of Sossusvlei.

Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes met 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Een van die gemeenskaplike areas het ook 4 enkelmatrasse wat vir kinders geskik is.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Gaste kan in die leefarea voor die kaggel en op die gemaklike sitkamerstel ontspan. Die eetarea is apart en het 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die plaas spog met uitstekende voetslaanroetes, sowel as begeleide 4x4-roetes, 'n swembad en 'n braai-area met 'n vuurput.

Slaapplek

’n Bespreking by Heuweltop Farmstay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • D1406, Windhoek, 0000, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: D1406, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94f4bce7467472924c6d60b69ff5d5ca3849f1779002a5452a7484ddd113de33151f5cc4a57c282acceb5d54737464144847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag, vir 8 mense D1406 Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -22.533750437553 16.386745018363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem