LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hibernian Towers 1103 | LekkeSlaap
+32

Hibernian Towers 1103

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Hibernian Towers 1103
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Eben D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi ruim, netjiese woonstel met alles byderhand. Huis weg van die huis. Uitstekende ligging. Rustige omgewing. Uitsig fantasties.

Hibernian Towers 1103's terugvoer

Ek is bly julle het die verblyf geniet en baie dankie vir die goeie terugvoer.

Hibernian Towers 1103
Mac R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mac R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly furnished apartment in a great location.

From dishwasher to washing machine, perfectly stocked kitchen with all appliances to TV with many channels, great views, and balcony with outdoor seating, this upmarket apartment caters to all needs for the discerning holiday maker. Recommended!

Henry V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Wonderlik!

Die fasiliteite is uitstekend en die uitsig asemrowend. Plek is baie ruim, veilig en ligging uitstekend. Daar is 'n restaurant, klein winkel en ander besighede op grondvloer wat dit baie gemaklik maak. 'n Bonus is die swembad, gimnasium en stoomkamer in die gebou. Die toerusting in die gimnasium benodig egter aandag.

Lorrraine N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorrraine N

Stunning!

I must give 5 stars to the owners. Good taste in decoration. Sea view is just what we needed, adds more to the stunning!

Hibernian Towers 1103's terugvoer

Thank you, I am glad that you enjoyed the stay.

Hibernian Towers 1103
Emil V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil V
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik wonderlik!

'n Onvergeetlike plek. Alles was uit die boonste rakke. Daar is aan alle moontlike behoeftes voldoen- van clingwrap tot konfyte! Smaakvol, super skoon en Susan is n vriendelike hulpvaardige en akkomoderende persoon. Die matras in die hoofslaapkamer kon 'n bietjie fermer gewees het. Baie baie dankie aan die eienaar wat hul plek met ons gedeel het. Die uitsig is asemrowend. Inderdaad 'n 10/10!

Hibernian Towers 1103's terugvoer

Baie dankie dat julle vir ons terugvoer gee en dat dit so positief is, dit word waardeer. Ons is baie bly dat jul die verblyf geniet het.

Hibernian Towers 1103
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers 1103, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiKlo0t5BUbGeV5rwEcvbAf2imVzjLNaUw6YlAXbF6utnpPyBRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 1103 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -34.113915656859 18.822787376651
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!