Hibernian Towers 307

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hibernian Towers 307 is 'n ruim, luukse selfsorgwoonstel in 'n bekende woonstelblok in die Strand, teen die strand en na aan Somerset-Wes, op die randjie van die Kaapse Wynlande. Stellenbosch se Wynroete is tussen 15 en 25 km van die woonstel af. Die woonstel is op die sogenaamde Golden Mile, stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.

Dit is 'n oopplan-ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 persone. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea is toegerus met 'n LCD TV met volledige DStv en 'n DVD-speler. WiFi is ingesluit.

Die woonstel maak oop op 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die oseaan,Tafelberg en die pragtige Hottentots-Hollandberge. Die balkon is toegerus met 'n eetkamerstel en gasbraaigeriewe.

Hibernian Towers het 'n gimnasium, sauna, swembad op die vierde vloer, geriefswinkel, koffiewinkel, restaurant en daar is 'n spa en 'n haarsalon op die grondvloer.

Slaapplek

'n Bespreking by Hibernian Towers 307 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hibernian Towers 307 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za