LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hibernian Towers 308 | LekkeSlaap
+22

Hibernian Towers 308

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R540 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Hibernian Towers 308 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die Hibernian Towers-gebou teen die strandfront in Strand en na aan Somerset-Wes en die Kaapse Wynlande. Stellenbosch se wynroete en verskeie wynplase is net 15 tot 25 km van ons af geleë. Die woonstel is op die Goue Myl, binne stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante.

Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 1 klein kinder in die eenslaapkamerwoonstel. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Een addisionele klein kind kan op die slaapbank in die sitkamer slaap. WiFi is beskikbaar in die woonstel.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die gemaklike sitkamer het 'n TV met volle DStv. Die woonstel het ook ondervloerse verhitting. Daar is 'n TV in die slaapkamer. Die leefkamer maak op die balkon oop met 'n buite-eetkamerstel en gasbraaigeriewe. Dit is die ideale plek vanwaar gaste die pragtige uitsig oor die see, Tafelberg en die Hottentots-Hollandberge kan geniet.

Die Hibernian Towers-gebou het 'n gimnasium, sauna, swembad op die vierde verdieping en 'n geriefswinkel, koffiewinkel, restaurant en 'n spa en haarsalon op die onderste verdieping.

Slaapplek

’n Bespreking by Hibernian Towers 308 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Hibernian Towers 308
Netheid
3.8/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 308 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R1 200
Vanaf R540
per nag (plek vir 3)
was R1 200
Vanaf R540
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8FPVDIIArh2b8NLolLHxfAPMY6DzhwUDqODcjAB5EnYawKBr7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R540  per nag (plek vir 3) 5 5 1 4 Hibernian Towers Beach Road 740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.114054116061 18.822924792767
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!