+23
Selfsorg in Strand

Beachfront Luxury Apartment Hibernian Towers 309

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maudette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Verblyf was 5 ster gehalte, baie mooi see uitsig, netjies en skoon. Heerlik gebly en dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco J
Beachfront Luxury Apartment Hibernian Towers 309
Beste Maudette en Magnus, ​Baie dankie vir die pragtige terugvoer en die uitstekende gradering! Dit was vir my 'n groot plesier om julle te huisves by Hibernian Towers 309! ​Ek is so bly julle het die uitsig en die netjiese verblyf geniet. Ons streef daarna om elke gas se kuier spesiaal te maak, so dit beteken baie om te hoor dat julle die diens en waarde geniet het. ​Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te verwelkom vir julle volgende kuier by die see! ​Vriendelike groete, JJ

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaco J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 850
30 % AF
R 2 850 R 1 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 850
30 % AF
R 2 850 R 1 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 850
30 % AF
R 2 850 R 1 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Hibernian Towers, 9 Kruger Street, Strand, 7139, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71de72a101784745f54b1f64004e9686cc86dbb4c05a7c34e2724cc42e20b3006d8979926c40a2389789b721d2181ca11e59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 850 nouVanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Hibernian Towers 9 Kruger Street 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -34.11406 18.82301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang