Hibiscus Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foxon-laan 3A, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hibiscus Cottage bied bekoorlike oornagverblyf in 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in die skilderagtige dorpie Mtunzini geleë is.
Dié eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n ruim leefarea sowel as 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, enkelgasstoof, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het gemaklike sitplek. Die leefarea lei na 'n groot stoep wat 'n uitsig oor die pragtige tuin bied.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en braaigeriewe kan op versoek gereël word. Die eenheid is naby verskeie restaurante, winkels en mediese geriewe geleë, terwyl gaste die voetslaan- en bergfietsroetes deur die woud, asook die gholfklub in die omliggende omgewing kan besoek. Verder is die strand net 'n kort entjie se ry vanaf die eenheid en kan dit deur die uMlalazi Natuurreservaat bereik word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Foxon-laan 3A, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hibiscus Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mtunzini Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foxon-laan 3A, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal