LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hibiscus House | LekkeSlaap
+25

Hibiscus House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Hibiscus House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cordelia O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordelia O
Saam met vriende

We enjoyed our stay at the place as a family.

Anyone who needs to spend a family getawat, the Hibiscus is the best place. The place is walking distance to shops.

Hibiscus House's terugvoer

Thank you for choosing Hibiscus House and for leaving it so clean. We look forward to your next trip.

Hibiscus House
Ansa D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa D
Enkelreisiger

Dit was heerlike en perfek!

Baie dankie dat ons hond ook kon oorslaap!

Patricia B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Saam met vriende

Baie rustig.

Hibiscus is oulik, netjies en skoon. Vreeslik gerieflik.

Alta E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Ruim, netjies, karaktervolle huis in rustige area, mooi tuin, het lekker gebly.

Lare W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lare W

Die oulikste pophuisie onder die son!

Die karaktervolle plekkie het die regmaak van my troue soveel meer spesiaal en "memorable" gemaak!

Tony K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huisie.

Lieflike huis met alles en nog meer. Gemaklike beddens vir goeie nagsrus.

Lanè C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lanè C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en het dit baie geniet!

Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Baie lekker gebly!

Hibiscus House's terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te stuur. Ons is bly julle het dit geniet en dankbaar vir die skoon huis wat julle gelaat het.

Hibiscus House
Deirdre S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre S
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Ons as gesin het die Hibiscus House baie geniet. Was baie netjies, en loopafstand van die dorp en al die mense is baie vriendelik. My kinders het die see geniet ons sal verseker weer gaan! Ons het goed uitgerus danksy Hibiscus, en Sally en haar man is lieflike mense. Gaan bly in die Hibiscus House. Bespreek dadelik!

Hibiscus House's terugvoer

So bly julle het dit geniet - ons sien uit na julle volgende besoek.
Dankie dat jy tyd gemaak het om n resensie te stuur.
Sally

Hibiscus House
Nico C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi.

Sien sterre.

Tristan W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan W
Saam met vriende

We'll definitely be back.

We come down once a year for a reunion with friends to Port Alfred. It's our 2nd year staying at the Hibiscus House and we always have a such a great stay here. The house is clean, spacious and well laid out and slept 9 of us, no problem. It's a great location, close to the river and the best value for money around. We'll most definitely be back next year, thanks for the wonderful stay!

Dennisca C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennisca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis af!

Hierdie was ons tweede besoek aan Hibiscus House en ons beplan klaar ons derde trippie! Beveel dit beslis aan!

Hibiscus House's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. So bly julle geniet Hibiscus House.
Dankie dat julle die huis altyd so skoon los.
Sally

Hibiscus House
Lindsay F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay F
Saam met vriende

Excellent stay.

Enjoyed staying in one of Sally's houses.

Dennisca C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennisca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike naweek, waarde vir jou geld!

Ons het van die aankoms, die plekkie vreeslik geniet. Ons sal hierdie ons jaarlikse wegbreek maak.

Hibiscus House's terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie in te dien. Ons is so bly julle het Hibiscus House geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Sally

Hibiscus House
Ruaan J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan J
Gesin met klein kinders

Baie oulike pophuis, en 'n wonderlike plekkie vir die hele gesin of vriendegroep.

Baie lekker gekuier. My vrou en kind het heeltyd gesê dit lyk soos 'n pophuis. Baie dankie, dit was great.

Hibiscus House's terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, ons hoop om julle weer hier te verwelkom.

Hibiscus House
Mark C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A well appointed, value for money stay that we would book again if going to Port Alfred.

Hibiscus House is a home away from home. It is beautifully furnished and has every modern appliance one could possibly need for a long stay in the delightful coastal town of Port Alfred. My wife and I spent three nights at the venue and we highly recommend it as a venue for family holidays.

Hibiscus House's terugvoer

Thank you so much for taking the time to write a review, much appreciated. We hope you will visit us again sometime soon.

Hibiscus House
Ena N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena N

Die verblyf was 'n wonderlike belewenis.

Ons was baie beïndruk met die kreatiewe binnenshuisversiering. Alles, veral die beddegoed, was skoon en netjies en die huis is toegerus met alles wat nodig is.

Martlie J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos om by jou huis te wees - net met 'n bederf.

Sally was báie vriendelik en behulpsaam. Goed toegeruste huis. Netjies en skoon. Báie beslis waarde vir jou geld.

Gregory O - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory O
Enkelreisiger

Alle geriewe het my verblyf 'n heerlike ondervinding gemaak, en die toegeruste kombuis was die kersie op die smaaklike koek.

Vriendelik ontmoet en alles was vir my verduidelik. Slaapkamers smaaklik uitgelê en die woonkamer het gemaklike sitplekke en die volle DStv plus DVD en HiFi het dit soos 'n tuiste gemaak. Beste plek so ver!

Myrtle V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onbeskryflik, ek is smoorverlief op die huisie!

Ek sal Hibiscus House vir enige iemand aanbeveel. Dit is 'n hartlike tuiste-weg-van-die-huis plekkie. Skoon, netjies en baie goed ingerig. Miskien kan die water van die geiser net bietjie warmer wees, veral in die winter.

Leendert V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert V
Gesin met tieners

'n Baie pragtige en bekoorlike huisie ... genoeg slaapplek met goeie beddens.

Sally se gasvryheid en ontvangs was puik. Die huisie was baie netjies met 'n warm gevoel. Ek kan dit aanbeveel vir enige familie of groep vriende.

Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbellstraat 9, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNzA2MWNkLTE3YmUtNDE5Ny05ZDNlLWQ3Mzk1NTU5YWY5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 10 persone) 20 5 1 5 9 Campbell Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.588741 26.882569
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!