Hidden Gem in Clifton

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hidden Gem in Clifton is 'n luukse drieslaapkamerhuis met sy eie ingang na die strand. Die houthuis bied onbelemmerde uitsigte oor die see en spog met 'n privaat dek en kroeg wat oor Clifton-strand uitkyk.

Die huis beskik oor 2 vlakke. Die eerste en tweede slaapkamer is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig en het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is met 2 enkelbeddens ingerig wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n volle badkamer op die boonste verdieping, sowel as 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n balkon.

Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping geleë en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n badkamer en 'n leefarea wat toegang bied tot 'n patio met skadu, braaigeriewe en 'n kroegarea. Daar is 'n ekstra ontspan- en eetarea buite, net voor jy die huis binnegaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Hidden Gem in Clifton sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hidden Gem In Clifton gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R9 900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]