Hidden Grace

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hidden Grace bied gerieflike verblyf in ’n opgeknapte gastehuis en trou-venue in Parys. Die gastehuis is ideaal vir ’n romantiese wegbreek, ’n onvergeetlike troue of intieme konferensie/funksie. Hidden Grace is stapafstand van die Vaalrivier af, en sowat 1 uur se ry vanaf Johannesburg.

Verblyf word in 8 smaakvol gemeubileerde gastekamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan voor die kaggel in die gemeenskaplike area ontspan, sport of ’n fliek kyk terwyl hulle ’n drankie by die kontantkroeg geniet, of langs die swembad in die son baai in ons rustige tuin.

Hidden Grace kan ’n troue onthaal met 130 gaste in die venue binne en tot 200 gaste in die formele tuin. Vir privaat konferensies en funksies bied Hidden Garden kompeterende tariewe wat alle maaltye, verblyf, tee, konferensie-toerusting, en die gebruik van die konferensiekamer insluit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hidden Grace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za