Hidden Grace Self-catering Unit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hidden Grace Self-catering Unit is oorkant die Vaalrivier in Parys geleë. Hierdie huis is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met familie of vriende.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Een slaapkamer het net 'n dubbelbed en die laaste slaapkamer het 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dek wat oor die Vaalrivier uitkyk. Die ander 4 slaapkamers deel 'n badkamer. Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n leefarea en 'n eetarea.

Gaste kan in die swembad afkoel of kuier om die braai. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan vir kort wandelinge langs die rivier gaan en die ligging bied ook toegang tot plaaslike winkels en restaurante op die dorp.

Slaapplek

'n Bespreking by Hidden Grace Self-catering Unit sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hidden Grace Self-catering Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za