Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Karoo Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die kothuis gebruik sonkrag en vars boorgatwater.
Gaste kan hulle eie gebottelde water saambring indien hulle dit verkies.
Maksimum 2 goedgemanierde, klein honderasse is welkom, maar slegs indien dit vooraf met die eienaar gereël word.
Gaste moet hulle eie hondebedjie, -beddegoed en -kosbakke saambring.
Geen honde word op die rusbanke of beddens toegelaat nie.
Gaste moet asseblief ook seker maak dat geen hondehare in die huis agtergelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1f65a84cb31478c7b6910ee25a61afca808e21877b28c26f616059c8b61b81d8ac785d5a0943aad04c4495a3d42de91fd37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 Dwarlwinds Poort Farm Pixley ka Seme District Municipality 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.142047589656 23.965642618384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem