LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hideaway | LekkeSlaap
+10

Hideaway

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Hideaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cara V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara V
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut 'n fees om hier te bly. Alles was superskoon en netjies!

Daar is baie moeite gedoen met ekstra versoek!

Andries B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer en baie netjies.

Lieflike plekkie baie sentraal en baie netjies. Ek dink instruksies oor TV sal gaaf wees aangesien dit deur die internet werk. Nie almal sal verstaan wat om te doen nie.

Sharne V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Baie netjies, skoon en modern! Het ongelooflik lekker gebly in die rustigheid. Alles wat mens kan nodig kry is in die plekkie!

Kristian V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristian V

As ek in Bethlehem moet wees, sal ek beslis gebruik maak van Hideaway!

Ek het nou al 2 keer daar gewoon en sal beslis weer. Wonderlike plek, wonderlike mense, wonderlik geleë. Waarde vir geld beslis, ek verkies die woning. Dankie vir so 'n fantastiese plekkie!

Sonica K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica K
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf en die ligging is perfek.

Die plekkie is wonderlik ingerig en ons het heerlik gebly.

Marlize G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G
Gesin met klein kinders

Pragtige juweel in Bethlehem, sal beslis weer besoek!

Ons was aangenaam verras met die geriewe van Hideaway en die netheid, sal definitief weer daar bespreek!

Hideaway's terugvoer

Baie dankie.

Hideaway
Lindie G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G
Gesin met klein kinders

Ongelooflike mooi en pragtige plek.

Sorg vir elke klein bietjie details om die oornag vir ons so spesiaal te gemaak het. Net die beste.

Berenay C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenay C
Gesin met tieners

Hideaway is waarlik ’n huis weg van die huis af.

Ons het 4 nagte oorgeslaap. Die woonstel is baie netjies, gerieflik, privaat en het ook 'n groot grasperk wat jy kan geniet as familie. Dis modern maar tog cozy en presies soos die prentjie aandui. Daar was baie lekker koffie, 'n braai-area en als is die woonstel is van 'n goeie gehalte. Regtig waarde vir jou geld. Die gasvrou was baie behulpsaam, vriendelik, en het altyd die ekstra myl gegaan om ons welkom te laat voel. Ek beveel hideaway beslis aan; tien uit tien.

Elmarie Smuts 0 - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie Smuts 0
Gesin met klein kinders

Pragtige splinternuwe oornag huisie.

Dis min kere dat die foto’s presies wys hoe ‘n blyplek lyk. Eintlik is die werklikheid selfs beter. Jacqueline is vreeslik vriendelik en uiters verwelkomend met goeie kommunikasie selfs voordat ons daar aangekom het. Sal beslis Hideaway aanbeveel en weer daar oornag!

Vicky O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jacquiline was baie gaaf. Plek was baie netjies.

Als wat ons nodig gehad het was daar. Eienaar was baie vriendelik, en het selfs vir ons sjampanje, melk en genoeg koffie vir ons gelos. Plek was baie skoon en netjies.

Hideaway's terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer gou te sien. Geseënde kerstyd.

Hideaway
Louise H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Gesin met klein kinders

Ons het twee nagte oorgeslaap vir kinders se sport naweek. Ons is baie vriendelik ontvang en die plekkie is goed toegerus.

Daar is gereeld opgevolg of ons iets benodig. Daar is 'n lekker grasperk vir die kinders om te speel en 'n stoep waar mens kan kuier en braai.

Sanri P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri P
Gesin met klein kinders

Heerlik - alles is netjies en skoon!

Die bracket teen muur waarop die DStv-boks staan is net in die pad wanneer die sleeper couch uitgeslaan is. Jul kan dalk daarna kyk om hom te skuif sodat mens nie jou kop teen hom stamp as jy voor die TV verbyloop nie. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Hideaway's terugvoer

Hi Sanri
Dankie ek sal gaan kyk.
Ek Was glad nie bewus daarvan nie.
Dankie
Groete
Jacqueline

Hideaway
Byron S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Byron S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious and clean. Well decorated. Very helpful. We enjoyed our stay.

See rating.

Marcelle B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, ruim, goed ingerig, netjies, skoon eenheid met lieflike stoep en groot grasperk. Aanbeveel!

Goed geleë vir besigheid of sport-geleentheid in Bethlehem. Ook binne bereik van Clarens vir dag-uitstappie.

Cereka B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cereka B
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Die woonstel is lieflik toegerus. Alles van top-gehalte. Die gasvrou was baie behulpsaam en gasvry gewees.

Liezel K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K
Gesin met klein kinders

Gerieflik, skoon en modern.

Plekkie beskik oor al die noodsaaklikhede. Alles is mooi skoon en netjies. Eienaars is baie hulpvaardig en gasvry. Area binne en rondom plek is lekker ruim as mens as gesin daar oornag. Sal vir seker hierdie verblyf aanbeveel.

Yolande C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en gerieflike verblyf. Eienares is vriendelike en behulpsaam. Doen baie moeite om gaste te akkommodeer en welkom te laat voel.

Rustige verblyf en vriendelike mense.

Esmarie G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie G
Gesin met klein kinders

Wonderlike oornagplek.

Ons het ons nag by Hideaway baie geniet. Die grasperk was lekker groot en die kinders het dit geniet om na 'n dag van stil sit in kar stoeltjies net te kan rond hardloop en met hul fietse te ry. Die woonstel binne in is baie stylvol gemeubileer, en als is baie modern. Sal dit beslis aanbeveel!

Odette N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette N
Gesin met klein kinders

Pragtig, netjies en skoon!

Die plek is net so pragtig soos op die foto’s. Die bed slaap hemels, en die eenheid was baie skoon en netjies. Ek sal Jacquiline se pragtige Hideaway hoogs aanbeveel!

Yasaaar F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasaaar F
Gesin met tieners

Awesome place, wonderful host, great in every way.

Wonderful stay. Enjoyed it very much. Everything was perfect attention to every detail. It was awesome. The best stay ever. The best night's sleep, shower and comfort. Divine pillows. Thank you, Jaqueline, for everything.

Lizelle W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really worth the money. Very clean and neat.

Great service. Clean and neatly decorated. Comfortable and very modern.

Jani J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon plekkie.

Wat 'n stukkie goud, die plekkie is so skoon en netjies. Hy is so goed ingerig. Jacqueline is vriendelik en behulpsaam, sy gaan die ekstra myl om seker te maak mens bly lekker.

Boela C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boela C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, veilig en modern.

Baie netjies en modern.

Pieter N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met vriende

Wonderlik.

Was great ligging en goeie waarde vir geld! Naby aan alle goed en goeie nagrusplek.

Marinda D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf ooit, dit wat jy op die foto sien is wat jy kry.

Ongelooflike gasvrou, was heeltyd met ons in kontak om seker te maak alles is in orde. Sy het ons behoorlik op die hande gedra. Alles was perfek en uiters netjies. Beslis 'n groot aanwins vir die webtuiste. Sal beslis mense aanbeveel om daar te bly.

Ankia B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia B
Gesin met tieners

Netjies en rustige atmosfeer.

Ons het gehou van die privaatheid, rustige omgewing, netheid en moderne uiteensetting van eenheid. Eenheid volledig toegerus. Het bederf gevoel met Le Creuset en Eetrite produkte. Sal net strykyster ook aanbeveel vir eenheid. Voorwaar 'n aanbeveling vir oud en jonk.

Hideaway's terugvoer

Hi Ankia

Dankie vir die voorstel sal 'n strykyster vir die eenheid aanskaf.
Hoop om julle weer te sien.

Groete
Jacqueline

Hideaway
Susan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best guesthouses.

This was one of the best experiences with a guesthouse. We will definitely book this again when we visit Bethlehem. The area was quiet, the room was well equipped and the bed felt like home.

Schalk B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Skoon, gemaklik en modern.

Suzette B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige. Skoon. Mooi plekkie. Waarde vir geld.

Pragtig plekkie. Sal vir seker weer die plek besoek. Baie dankie.

Nicola F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola F
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie gerieflik, alles wat jy nodig het.

Claudia J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, baie netjies en modern.

Geen verrassings, netjies, skoon en beste gehalte. Als soos geadverteer en in werkende orde. Gasvrou beskikbaar en gereed om te help. Sal weer gebruik maak van die geriewe.

Vicky P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and well maintained.

We stayed very nice and comfortable, we will go back there any time soon. Thanks, your place is neat and secure and safe.

Liezl H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, netjies, skoon, veilig, modern ─ heerlik!

Sien sterre.

Alex B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, kan dit werklik aanbeveel.

Hideaway is baie smaaklik gemeubileer, kombuis toegerus met hoogstaande gehalte toerusting. Bedlinne spierwit en kraakvars, elektriese kombers, lugverkoeler. Daar is ook 'n heerlike patio voor waar jy kan ontspan. Groot gasbraaier op die patio by kombuis. Jacoline was baie vriendelik, ek kan HideAway aanbeveel.

Hennie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, veilige oornagverblyf.

Jacqueline kan trots wees op hierdie verblyf opsie - dankie vir 'n pragtige, netjiese en veilige eenheid. Daar is baie moeite gedoen met persoonlike detail wat verblyf net nog meer aangenaam maak.

Divan H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan H
Gesin met klein kinders

Will see me again!

Very nice, neat and friendly hosts! Quiet and private! Close to malls and attractions. Stylish and will most definitely visit them again when travelling to Bethlehem!

Lalla F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalla F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks. Baie netjies.

Vriendelike ontvangs. Pragtige, luukse eenheid. Hoogs aan te beveel. Jacqueline het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

William B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs, pragtig en luuks en als wat mens benodig.

Hideaway is 'n pragtige akkommodasie keuse vir 'n oornag as jy 'n lang pad agter jou het. Ons het 'n vriendelike en warm ontvangs gekry. Daar is redelike eetplekkies baie naby. Ons het heerlik geslaap en was goed uitgerus die volgende oggend vir die res van die lang pad.

Christa M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Gesin met tieners

Baie gerieflik en stylvol.

Jacqueline baie dankie vir gasvryheid en pragtige plekkie by Hideaway. Ons Mulder's het baie gerieflik en lekker gekuier in Bethlehem. Haar akkommodasie is goed ingerig, baie styl vol en alles is daar wat mens nodig het. Sy het selfs vir ons melk en water gelos, baie bedagsaam en vriendelik. Baie dankie Jacqueline.

Doreen A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Saam met vriende

Netjiese en keurige blyplekkie.

Die eenheid is baie privaat, in die agterplaas van 'n haarkappersalon. Die agterplaas is ruim met 'n netjiese grasperk. Al die meubels en linne is nuut en stylvol, en die eenheid is mooi ontwerp. Die bed is fantasties! Ek sou net voorstel dat veiligheidshekke (bv Trellidors) by die french doors aangebring word, dan kan mens met die deure oop slaap. Die eenheid is naby die deurgangstraat deur Bethlehem (tussen Bloemfontein en Durban), maar ons kon nie die verkeer hoor nie. Die straat self is redelik stil.

Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 35, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM0E3W0Lqwgiz5PDPBFD68YX96dD5iHmTuv1WI3fkkcRS8ASXob?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (vir 4 persone) 40 5 1 5 35 Muller Street Bethlehem 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.23093 28.32248
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!