Marlothpark Akkommodasie by Hieso Marloth Park | LekkeSlaap
+21
+21

Hieso Marloth Park

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 1307, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hieso Marloth Park bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby die Krugerwildtuin en verskeie doendinge en besienswaardighede.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n solderarea met 'n addisionele dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n hoekbad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv, en die eetarea het oorgenoeg sitplek.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Hieso Marloth Park sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Hieso Marloth Park
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Olifantrylaan 1307, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Hieso Marloth Park het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 1307, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApHjL2mM1J3GXyN5ErPO5H7P2apLHzdYUZbKvBeKS5tzOfUMvsO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1307 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.354155256322 31.767972526189
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za