Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Higgo Bay Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenlaan 9A, Tuine, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R34 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Higgo Bay Villa is 'n luukse selfsorg-villa in die Tuine in Kaapstad. Die ruim villa spog met 'n uitstekende uitsig oor die stad deur die pragtige dennebome en 'n gedeeltelike uitsig op Tafelberg.

Die luukse dubbelverdiepingvilla het slaapplek vir 8 volwassenes en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen koningingrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting en 'n stort of bad, of albei. Daar is ook lugversorging in 3 van die slaapkamers.

Die kombuis het al die nodige, moderne toebehore en kookgerei om maaltye mee voor te berei en te kook. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea met 'n groot etenstafel en sitplek. Dit lei na 'n kuierdek met buitemeubels, braaigeriewe en 'n 20 m lange, sonverhitte swembad met 'n uitsig oor die tuin. Die villa het 2 sitareas met Apple-TV's en onbeperkte WiFi.

Die erf het parkeerplek in 'n motorhuis vir 2 voertuie, 'n alarmstelsel wat aan gewapende beheer gekoppel is, laserstraal-sekuriteit en elektriese omheining.

Slaapplek

’n Bespreking by Higgo Bay Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Glenlaan 9A, Tuine, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R34 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R34 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenlaan 9A, Tuine, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f5a333fb49a40c5b6e2afa993030b579c3795cd094e79df3e1f14623b924114ba2ef3ba9d741489d3a558a38a3ed05e29d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R34 400 per nag (plek vir 8) 9A Glen Avenue Gardens 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.941033914027 18.402687726932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem