LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Higgs Hope Self-catering | LekkeSlaap
+20

Higgs Hope Self-catering

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heights Road South 17, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Higgs Hope Self-catering is in die prentjiemooi dorpie Groot-Brakrivier teen 'n heuwel, met uitsigte van die riviermonding, berge en Mosselbaai in die verte. Die eenheid is op die woonhuis se grondvlak verdieping.

Die woonstel het 2 slaapkamers vir 4 volwassenes en 1 kind..Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede kamer bevat 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n handstort, bad, wasbak en toilet..

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gaste moet DStv teen ekstra koste reël. Daar is ook veilige parkeerplek met geslotekringtelevisie.

Gaste het lieflike uitsig oor die oseaan en Mosselbaai en kan dit vanuit die hoofslaapkamer, sitkamerarea en die balkon geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Higgs Hope Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Higgs Hope Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Heights Road South 17, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Higgs Hope Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heights Road South 17, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d6bd3dc72ed47bad555a0316eb2ad134cf6e51875e4d3267326a6b741fc2b55f0f7141ef6a586039c4d4936a859d0e61334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 5 persone) 4 5 1 5 17 Heights Road South Great Brakriver 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.044838883393 22.230806797743
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!