Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Higgs Hope Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Higgs Hope Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tiaan L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in 'n baie gerieflike en skoon plekkie met alles wat jy nodig het, en meer.

Higgs Hope is goed toegerus met alles wat mens nodig het en meer as genoeg breekware en kombuisware. Willie is 'n uitstekende, hulpvaardige en vrygewige gasvrou. Dankie. Die uitsig is pragtig en die plekkie is baie skoon, netjies en ruim, met goeie linne en 'n gemaklike bed. Ons het ons kuier daar baie geniet en kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Higgs Hope Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Tiaan en Lorraine, was heerlik om jul te kon huisves en bietjie leer ken. Alles wat mooi is vir die komende maande en jaar!

Higgs Hope Self-catering
Lynette C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Ons het dadelik welkom gevoel. Die eenheid is baie gerieflik ingerig, baie netjies en privaat. 'n Pragtige uitsig oor die meer en die see. Ons het heerlik gerus en sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, veilig en mooi uitsig.

Baie lekker eenheid met regtig alles wat jy nodig het vir jou vakansie. Hier bly ons gewis weer! En ons beveel dit aan vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Higgs Hope Self-catering se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jul weer eendag te kan akkommoder.

Veilig wees en groete

Minnaar en Willie

Higgs Hope Self-catering
Ryan Rouxvé F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan Rouxvé F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die uitsig vanaf die balkon en slaapkamer was iets anders. Willie en Golden se gasvryheid laat jou voel soos "long lost family". Sal definitief weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goeie kliente diens

This place is amazing especially if you want to break away and just enjoy the nature.The place was spectacular, clean and you get an amazing view from your bedroom and balcony. The owner is super friendly, and she went above and beyond to make our stay very special. I definitely recommend them. I will be going there again very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Higgs Hope Self-catering se terugvoer

Baie dankie Frans dit beteken baie om te weet gaste was werklik gelukkig en tevrede met alles. Ons hoop om jul weer eendag hier te kan kom laat rus. Higgs Hope groete, Willie en Minnaar

Higgs Hope Self-catering
Silvia T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Silvia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular views, lovely unit and attentive host.

My husband and I spent 3 wonderful weeks with our daughter and her husband at Higgs Hope. Unfortunately the weather was not always in our favour but even that didn't hinder our stay. The unit was lovely and clean with spectacular views and most amenities were available. I would definitely recommend booking with this delightful host, Willie. She will try and accommodate as best she can. It was like coming home. Great holiday and hopefully will be back some day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Higgs Hope Self-catering se terugvoer

Sylvia, thank you very much. We hope to see again somewhere in the future.

Higgs Hope Self-catering
Melanie J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J
Saam met vriende

Rus, vrede en die mooiste uitsig.

Higgs Hope is 'n weggesteekte nessie en ideaal vir mense wat wil wegkom van die gejaag en geraas van elke dag se lewe. Die woonstel is omring deur natuur en 'n koppie koffie op die stoepie, terwyl jy die mooi uitsig waardeer, is genoeg om enige mens te laat ontspan. Die gasvrou, Willie, doen spesiale moeite om haar gaste te laat tuis voel en hulp is byderhand indien jy dit sou benodig. Ek sal Higgs Hope aanbeveel vir mense wat rus, vrede en stilte wil geniet terwyl hulle kwaliteittyd saam spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Higgs Hope Self-catering se terugvoer

Goeiedag Melanie

Dankie vir die resensie, dit is dierbaar, ek waardeer dit ontsettend baie.

As jul ooit weer hierlangs kom, kom gerus aan want jul is voel soos "ou" vriende van ons. Nogmaals baie dankie, dit beteken baie vir ons plekkie!

Higgs Hope Self-catering
Ian V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Enkelreisiger

Pragtige verblyf deur wonderlike mense bestuur.

Die gastehuis het een ongelooflike uitsig vanuit die vertrekke sowel as vanaf die gemaklike stoep. Die mense is uiters gaaf en meer as bereid om met enigiets te help. Alles is uiters goed gereël, gemaklik en verblyf by Higgs Hope is sommer net heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Higgs Hope Self-catering se terugvoer

Baie dankie, Ian. Ek glo ek voldoen daaraan om dit vir al die gaste so gemaklik, rustig en gerieflik as moontlik te maak! Ons hoop om jou en jou gesin weer eendag te kan huisves.

Groete,
Willie en Minnaar

Higgs Hope Self-catering
Ronel E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Saam met vriende

Onverbeterlik.

Willie maak dit haar prioriteit om die beste diens te lewer aan haar gaste in 'n besonders rustige, stylvolle omgewing wat die siel voed en batterye laai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Higgs Hope Self-catering se terugvoer

Baie dankie Ronel, ons waardeer elke resensie, daar ons maar besprekings daarop kry. Lekker werk, en ryk seëninge op dit wat jy doen!

Higgs Hope Self-catering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heights Road South 17, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d6bd3dc72ed47bad555a0316eb2ad134cf6e51875e4d3267326a6b741fc2b55f0f7141ef6a586039c4d4936a859d0e61334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 17 Heights Road South Great Brakriver 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044838883393 22.230806797743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem