Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highland Giants Estate

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Giants Estate, Boschhoek-weg, langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Highland Giants Estate is Dullstroom se oorspronklike troeteldiervriendelike bestemming en bied gerieflike verblyf in 6 selfsorg-kothuise op 'n 550 hektaar-perseel. Die bekoorlike kothuise is privaat en het elkeen 'n omheinde tuin.

Die kothuise is oor 3 plase plase versprei wat individueel en privaat besit word. Elke kothuis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gaskookplaat, ketel en broodrooster toegerus is, sowel as 'n sitarea met 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en braaigeriewe.

Daar is 'n dam en 'n rivier op die landgoed waar gaste gerus kan gaan visvang of roei. Die area spog ook met 'n ryk voëllewe en wildspesies soos sebras, blesbokke, springbokke en waterbokke. Gaste kan lekker hiér agteroorsit en die uitsig oor die rivier en op die berg geniet. Die landgoed is 32,9 km buite Dullstroom en 4,5 km op 'n grondpad vanaf die R540.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Highland Giants Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Highland Giants Estate, Boschhoek-weg, langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Highland Giants Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Giants Estate, Boschhoek-weg, langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa447999f081dac7e962e422c002d9234fcc46eb61cf68f287067f9d4420598150e02e7cdcec23c74b11ce9c4c8feb364b5d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Highland Giants Estate Boschhoek Road, off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.212970830079 30.280202228805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem