Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highland Quarters

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Highland Quarters
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marius M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Ek het geen rede om te kla nie. Was 'n bietjie bekommerd oor my voertuig, maar was rustiger toe ek opmerk dat daar nagwagte is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goeie waarde vir geld.

Ons het elke oomblik by Highland Quarters geniet, en sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en waarde vir geld.

Hoogs aanbeveel! Top bestemming en verblyf. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lea-ne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea-ne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers en vriendelike diens.

Ons het versoek om vroeër in te klok en dit was glad nie 'n probleem nie. Bronwyn was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt is ingesluit by die prys en jy kan 'n heerlike ontbyt by the Highlander Restaurant gaan eet. Kamers is baie mooi, skoon en netjies en die ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alraine S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek met lieflike mense!

Baie lekker plek, almal was so vriendelik en gasvry, sonder om jou privaatheid te belemmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Fantasties!

Was wonderlik en ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffrey P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geoffrey P
Enkelreisiger

Alles wat mens nodig het vir 'n kort verblyf.

Highland Quarters is baie gemaklik, by die vierkant geleë en dus naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly. Sal net beskuit by my oggendkoffie wou geniet.

Baie skoon en netjies. Loopafstand van die dorp af. Personeel laat jou tuis voel en het moeite vir ons gedoen aangesien ons vroeg daar was en dit gereën het. Sal weer daar been bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretchen B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen B
Gesin met tieners

Heerlik.

Dit was netjies. Die diens was goed. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en sentraal.

Heerlik daar vertoef en goeie spyskaart teen billike pryse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynn B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het lekker gebly, sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Highland Quarters se terugvoer

Kyk vorentoe na julle volgende besoek.

Highland Quarters
Jessica W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jessica W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heel oukei.

Ek stel net voor dat 'n air con/waaier aangeskaf word, want dit was vreeslik warm. Die koste om te oornag is vreeslik duur en daar is geen ontbyt ingesluit nie, alhoewel dit sê bed & breakfast. Ek dink hulle moet dalk net na hul prys kyk en/of ontbyt by gee siende dat dit by die restaurant is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Highland Quarters se terugvoer

Hi Jessica

Thank you for your input. Our rooms are advertised on Travel Ground and they clearly state that the rate includes breakfast. On arrival at Highland Quarters our room keys together with an Invoice and Breakfast voucher is handed over to clients. The Restaurant is adjacent to our rooms, so breakfast is readily available. If a client does not take up breakfast and leaves early we do breakfast packs so at no time was breakfast not an option. Our room rate is in keeping with the rest of Clarens and our rooms are extremely well appointed ensuring an enjoyable stay.

Regards

Bronwyn

Highland Quarters
Johan V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte blyplek met stylvolle kamer en direkte toegang tot Highlander restaurant. Goeie etes en atmosfeer.

Stylvolle kamer, perfekte ligging en binne loopafstand val alle winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrich D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay with incredible staff and a great location!

Wonderful surprise find for a short weekend stay. Very friendly and accommodating staff. Will definitely stay here again if only just to visit our new friends!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf met ongelooflike personeel en goeie ligging.

Wonderlike verrassende ontdekking vir kort naweekverblyf. Baie vriendelik en tegemoetkomende personeel. Sal beslis weer gaan, al is dit net om by ons nuwe vriende te gaan kuier!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, goeie ligging, en staf baie vriendelik en behulpsaam.

Ons was baie vriendelik ontvang en ons het van die begin af tuis gevoel. Bronwyn se sprankelende persoonlikheid het ons beslis laat tuis voel en ons was soos ou bekendes behandel. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Highland Quarters se terugvoer

Hello Tom

Dit was n plesier om julle hier te he met ons by Highland Quarters.Ons kyk voorentoe na julle volgende besoek. Bronwyn

Highland Quarters
Werner K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Enkelreisiger

Netjies, skoon met beste ligging in die dorp. Ontbyt was uitmuntend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Highland Quarters se terugvoer

Ek is baie bly julle het jul tyd met ons geniet en ook dat julle tevrede was met ons kamers. Ons kyk vorentoe vir julle volgende besoek met ons by Highland Quarters.
Bronwyn

Highland Quarters
Esmé N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé N

Gerieflike en veilige verblyf.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques O
Saam met vriende

Ek sal enige tyd weer hier bly.

Skoon, modern, gerieflik en reg teen die plein met uitstekende kos by die restaurant. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon kamers. Splinternuut!

Ons het sy klein probleempies gehad, maar dis vinnig uitgesorteer deur die vriendelike personeel. Dit is 'n goeie ligging vir mense wat van 'n aktiewe omgewing hou. Dit is deel van die Highlander Restaurant-gemeenskap. Baie hulpvaardig en vriendelik. Ons was daar oor 'n langnaweek en Clarens was propvol. Die restaurant langsaan se mense het gekuier en mens hoor dit vanuit die kamer, met die wêreldbeker was dit lekker om die gegons te hoor, maar ander aande was die gons nie so lekker. Maar dit verskil van mens tot mens. Die keer toe ons bespreek het was ontbyt nie ingesluit, so ons het net daar geslaap. Bietjie duur maar wegbreek moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry J
Gesin met tieners

Goeie netjiese verblyf. Gebrek aan ontbyt teen die tarief moet heroorweeg word.

Kamers baie netjies, maar gebrek aan ontbyt ingesluit by prys teen dié tarief moet heroorweeg word. Gebrek aan ontvangs skep verleentheid, omrede gaste by die kroegtoonbank moet navraag doen oor waar heen om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm N
Gesin met tieners

Perfek!

Smaakvol versier, nuut, netjies, goeie ligging, bestuur loop die ekstra myl. Dankie Bronwyn en personeel. Nie goedkoop nie, maar jy sal nie teleurgestel wees met die kwaliteit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Centre, Market-straat Suid 16, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvkA3Bji94F4cG0O178ixcWU2Tvmg7iAXNC2aQ0epzyGKdRazqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Highland Centre 16 Market Street South 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.515989010361 28.4210729599
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem