Wes-Kaap Akkommodasie by Highlands Eco Estate | LekkeSlaap
+62

Highlands Eco Estate

Lodge
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands Eko-landgoed, Versfeldpas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Highlands Eco Estate is op die pragtige Piketberg en word deur die platteland omring. Dié houthuis is op 'n plaas van 550 hektaar en bied ongelooflike natuurskoon, inheemse fauna en flora, 'n 180°-uitsig op die berge en uitkykpunte vanwaar die sonsondergang bewonder kan word. Dis net 90 minute vanaf Kaapstad en bied 'n afgesonderde, tog toeganklike ontsnapping uit die stadslewe.

Verblyf word in 7 eenhede, elk met slaapplek vir 2 gaste, gebied. Die Kelderkamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die vallei. Die Vlieënierkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Lodge-kamer is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kaggel en 'n pragtige uitsig. Die luukse tente het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tente is almal ver van mekaar en bied gaste privaatheid in hulle eie jaqucci. Elke kamer het 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n sitarea.

Highlands Eco Estate bied voetslaanroetes, bergfietsroetes, voëlkyk, swem en meer. Dit is 'n werkende plaas waar daar met bloubessies geboer word.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Highlands Eko-landgoed, Versfeldpas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands Eko-landgoed, Versfeldpas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsCUnpjyTC1q9Dj4BWtjBRPEMrqg9lYBcp1Zm2sqKufLabUnj1L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 2) Highlands Eco Estate Versfeld Pass 7320 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -32.794943 18.713942
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za