Highlands Guest Suite
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Clifford Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Highlands Guest Suite bied oornagverblyf in Vredehoek, geleë aan die voet van Tafelberg. Die eenheid vorm deel van die gasheer se hoofwoning en beskik oor 'n privaat ingang met sy eie parkeerplek op die perseel.
Hierdie oopplan-suite bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksie-kookplaat, buite-gasbraai, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Klein eetkamertafel met stoele is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio en gedeelde gebruik van die swembad. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Clifford Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Clifford Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang