LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Highlands Lodge | LekkeSlaap
+83

Highlands Lodge

Weeksdagaanbod 50% af

Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R745 R373 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Highlands Lodge is geleë in die Waboomskraalvallei, amper halfpad tussen Oudtshoorn en George op die N12. Dit is 'n klein toevlugsoord in die Outeniekwaberge op die Tuinroete. Die lodge het 'n rustige, natuur-atmosfeer met volop voëls, groot grasperke en inheemse bome.

Die lodge het 16 losstaande hout-chalets. Die chalets is toegerus vir selfsorg, maar diens is op versoek beskikbaar. Elke chalet het sy eie privaat ingang, oopplan-kombuisie, -leefarea en 'n braai-area buite. Die kombuisie is met 'n tweeolaatstofie, kroegyskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Sommige chalets het 'n oond, yskas, en/of 'n vuurmaakplek binne.

Daar geen TV's in die chalets nie asook geen WiFi nie.

Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad, speelplek vir kinders en 'n klimraam. Daar is veilige parkeerplek langs die chalets is beskikbaar.

Dit is sentraal geleë, net 20 km vanaf George en 40 km vanaf Oudtshoorn.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Highlands Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Highlands Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R745
R745 R373
per nag (plek vir 2)
Vanaf R745
R745 R373
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmNDg5YmNjLWY3NmEtNDRkYS04YzJmLTE5YWY1NDJiOWUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R745, nou Vanaf R373  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 The Farm Remainder Plattekloof 131 Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.885805555556 22.343027777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!