LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Highlands Lodge | LekkeSlaap
+83

Highlands Lodge

Ateljee met Slaapplek vir 2 (kombuisie ingesluit)
Vanaf R745
R745 R373
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n ateljee-uitleg met 'n dubbelbed en 'n oopplan-sitarea as deel van die sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n tweeplaatstoof. Daar is nie 'n ingeboude opwasbak nie. Daar is 'n klein badkamer met 'n stort-oor-bad. 'n Braai-area is buite beskikbaar. In die winter word 'n ekstra kombers en verwarmer voorsien. Let daarop dat ons chalets nie TV's of WiFi het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg Let daarop dat hierdie eenheid 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie sonder 'n ingeboude wasbak het.

Huisreëls

- Indien skade in die chalet en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok. - Dit is 'n instansie in die berge met 'n hoë brandrisiko. - Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie. - Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. - Geen rook word binne die chalets toegelaat nie. - Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 19:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom. - Geen kombuisitems mag uit die chalets verwyder word nie. - Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie verwyder mag word nie. - Gedurende hoë- en spitsseisoen (Desember en Januarie) is inkloktyd om 15:00 en uitkloktyd om 09:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met Slaapplek vir 2 (met vuurmaakplek)
Vanaf R890
R890 R445
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas en basiese kookgerei is beskikbaar. Verder is daar 'n kaggel en 'n braai-area buite. Let asb. daarop dat ons chalets nie TV's of WiFi het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Indien skade in die chalet en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok. - Dit is 'n instansie in die berge met 'n hoë brandrisiko. - Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie. - Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. - Geen rook word binne die chalets toegelaat nie. - Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 19:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom. - Geen kombuisitems mag uit die chalets verwyder word nie. - Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie verwyder mag word nie. - Gedurende hoë- en spitsseisoen (Desember en Januarie) is inkloktyd om 15:00 en uitkloktyd om 09:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met Slaapplek vir 4 (met vuurmaakplek)
Vanaf R1 295
R1 295 R648
per eenheid
Beskrywing

Dié chalet beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas en basiese kookgerei is beskikbaar. Verder is daar 'n kaggel en 'n braai-area buite. Let asb. daarop dat ons chalets nie TV's of WiFi het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Indien skade in die chalet en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok. - Dit is 'n instansie in die berge met 'n hoë brandrisiko. - Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie. - Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. - Geen rook word binne die chalets toegelaat nie. - Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 19:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom. - Geen kombuisitems mag uit die chalets verwyder word nie. - Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie verwyder mag word nie. - Gedurende hoë- en spitsseisoen (Desember en Januarie) is inkloktyd om 15:00 en uitkloktyd om 09:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met Slaapplek vir 4
Vanaf R1 295
R1 295 R648
per eenheid
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas en basiese kombuisgereedskap beskikbaar. Daar is 'n buite-braai-area. In die winter word 'n verwarmer en komberse voorsien. Let daarop dat ons chalets nie TV's of WiFi het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Indien skade in die chalet en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok. - Dit is 'n instansie in die berge met 'n hoë brandrisiko. - Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie. - Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. - Geen rook word binne die chalets toegelaat nie. - Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 19:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom. - Geen kombuisitems mag uit die chalets verwyder word nie. - Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie verwyder mag word nie. - Gedurende hoë- en spitsseisoen (Desember en Januarie) is inkloktyd om 15:00 en uitkloktyd om 09:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met Slaapplek vir 6 (met vuurmaakplek)
Vanaf R1 659
R1 659 R830
per eenheid
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 6 mense en beskik oor 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed, en die ander kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die stapelbed is slegs geskik vir 2 kinders onder 16 jaar. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n groot stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas en basiese kookgerei. Verder is daar 'n kaggel en 'n buitebraai-area. Let daarop dat ons chalets nie TV's of WiFi het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Indien skade in die chalet en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok. - Dit is 'n instansie in die berge met 'n hoë brandrisiko. - Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie. - Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. - Geen rook word binne die chalets toegelaat nie. - Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 19:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom. - Geen kombuisitems mag uit die chalets verwyder word nie. - Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie verwyder mag word nie. - Gedurende hoë- en spitsseisoen (Desember en Januarie) is inkloktyd om 15:00 en uitkloktyd om 09:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met Slaapplek vir 6
Vanaf R1 659
R1 659 R830
per eenheid
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is nog 'n enkelbed in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskas en basiese kookgerei. Daar is ook 'n buitebraai. In die winter word verwarmers en komberse voorsien. Let asb. daarop dat ons chalets nie TV's of WiFi het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Indien skade in die chalet en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok. - Dit is 'n instansie in die berge met 'n hoë brandrisiko. - Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie. - Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. - Geen rook word binne die chalets toegelaat nie. - Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 19:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom. - Geen kombuisitems mag uit die chalets verwyder word nie. - Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie verwyder mag word nie. - Gedurende hoë- en spitsseisoen (Desember en Januarie) is inkloktyd om 15:00 en uitkloktyd om 09:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R745
R745 R373
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmNDg5YmNjLWY3NmEtNDRkYS04YzJmLTE5YWY1NDJiOWUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R745, nou Vanaf R373  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 The Farm Remainder Plattekloof 131 Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.885805555556 22.343027777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!