Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands Lodge Mountain Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
2-Sleeper Unit
Selfsorg
2-Sleeper Cabin (with Fireplace)
Selfsorg
4-Sleeper Cabin
Selfsorg
5-Sleeper Cabin
Selfsorg
6-Sleeper Cabin (with Fireplace)
Selfsorg
4-Sleeper Cabin (with Fireplace)
Selfsorg
Huisreëls

Indien skade in die chalet en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok.
Dit is 'n instansie in die berge met 'n hoë brandrisiko.
Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen rook word binne die chalets toegelaat nie.
Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 21:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom.
Geen kombuisitems mag uit die chalets verwyder word nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie verwyder mag word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 141
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 141
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 141
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA215779b01cc71cf7fb7da49b056a9e0845042c5c5f4bd748340f5ad971d37ca283ce2a52257f97ae96855d42b919d15c7349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 141 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 The Farm Remainder Plattekloof 131 Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.885805555556 22.343027777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem