Highnoon Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Highnoon Garden Cottage is ’n tuinkothuis met ’n privaat ingang op ’n privaat eiendom teen ’n rivieroewer in Kleinemonde. Dis ’n vreedsame perseel en word omring deur bome. Die kothuis is net 300 m vanaf die strand met toegang tot die strandmeer. Die magdom bome lok ’n verskeidenheid voëlspesies regdeur die jaar.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 en ’n oopplan-ontwerp. Die slaaparea het ’n dubbelbed en daar is ook ’n dubbelslaapbank op versoek. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het ook ’n etenstafel vir 2. Die kombuisie is toegerus met ’n yskassie, tweeplaatstoof, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Daar is ’n tuin met braaigeriewe. Gaste kan die kano op eie risiko gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by Highnoon Garden Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Highnoon Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za