Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highveld Splendour Boutique B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Highveld Splendour Boutique B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sijtze D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sijtze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgeving, prachtige tuin, uitstekend.

Ontbyt minimaal! Weinig keuze. Ermelo geen bijzondere vakantie omgeving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L
Gesin met klein kinders

Ons was al vantevore daar. Lieflike, rustige en ruim kamers en ligging.

Geen moiete word ontsien om alles so gerieflik as moontlik te maak nie. Heerlike restaurante in die dorp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ancel N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancel N
Gesin met klein kinders

Vriendelike, gemoedkomende diens.

Gasvrou was wonderlik en het seker gemaak ons is reg om sommer vroeg by die kinders se sport in Ermelo te wees Saterdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riët V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riët V
Saam met vriende

Pragtige, netjiese gastehuis met goeie diens.

Google Highveld Splendour en in meeste gevalle kom dit as 'n hotel op. Dit moet reggestel word deur die eienaars, want dit skep verwagting wat nie meer daar is nie. Nogtans is dit 'n heerlike goedversorgde gastehuis met pragtige kamers, lieflike tuine en heerlike ontbyt. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Baie rustige plaasatmosfeer. Oulike ontvangsdame. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari J
Gesin met tieners

Heerlik.

Die plek was rustig en mooi. Lekker vir naweek getaway. Mense baie vriendelik en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reg B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf met warm ontvangs en heerlike etes.

Die Highveld Splendour Hotel bied rustige plaashotelverblyf. Ons kamer was pragtig en met ondervloerse verhitting teen die koue nagte. Die tuine rondom die hotel is pragtig. Die aandete en ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to be away from the city and yet close to Ermelo.

We enjoyed our stay and the staff was friendly. It was great to be in a quiet area and yet be able to take a 10 minute drive to town (Ermelo) for groceries or restaurants. As a techie, I only missed good internet connection. The provided wi-fi connection was slow and mobile operator reception was also not great. The place is worth the money for a weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Besigheidsreis

Baie netjies en vriendelik!

Ons het daar oorgebly op pad van Pretoria na Mbabane (Swaziland), aangesien ons die oggend vroeg vir 'n aanbieding daar moes wees. Die hotel is ongeveer 'n uur van die grenspos af en dan nog ongeveer 30 minute tot in Mbabane - baie goeie ligging as jy in daardie rigting moet ry. Die hotel was baie netjies en die ontvangs was vriendelik. Wees versigtig vir die mis in die oggend op pad Swaziland toe, dit kan die rit tot daar aansienlik langer maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N17/R36 Kruising, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99c028183cc21ca30d2cd13d540dea4fa3154fd31ee07862805e3593a921ecfc4bc4330b97d9dbf7a137b07d4e681d760112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 N17/R36 Crossing Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.463853674058 30.032428746033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem