25% af Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Brandwacht Akkommodasie by Hikers Dream | LekkeSlaap
+17
+17

Hikers Dream

2 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R575 R431 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kolbe-straat 5, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hikers Dream is in 'n stil straat aan die voet van die Stellenbosch-berge geleë. Die suite is sowat 10 minute se ry vanaf Stellenbosch se lewendige middedorp geleë, en is ideaal vir bergfietsry, voetslaan en paartjies met 'n maksimum van 2 kinders.

Gaste het privaat toegang tot hul eie sitkamer/TV-kamer, kombuisie, aparte kamer, 'n en suite-badkamer en 'n patio. Die slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 2 uittrekbeddens vir 2 kinders. Tee, koffie en melk word vir gaste voorsien. Daar is plek om fietse te stoor in die suite se voorportaal of in die gashere se motorhuis.

Daar is 'n swembad by die hoofhuis, maar as gevolg van die waterbeperkings is dit tans buite werking. 'n Gasbraai kan op versoek voorsien word. Dit is 'n voetslaner en 'n 'n bergfietsryer se droom, aangesien dit naby verskeie stap- en fietsroetes geleë is. Dié verhewe area van die luukse Brandwacht-buitewyk is welbekend vir sy maklike toegang tot die bergfietsroetes, soos Eden- en, Coetzenburg-enkelspoor, sowel as G-Spot. Die suite is heeltemal afgesonder van die hoofhuis, maar deel tog dieselfde dak.

Slaapplek

’n Bespreking by Hikers Dream sluit in:

Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Hikers Dream
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kolbe-straat 5, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hikers Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R575
Vanaf R431
per nag (vir 2 persone)
was R575
Vanaf R431
per nag (vir 2 persone)
was R575
Vanaf R431
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kolbe-straat 5, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlYTVjODFlLTY1YjQtNDk0OS04Mzc0LTE0OWQyZjBmMTc1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R575, nou Vanaf R431  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 5 Kolbe Street Brandwacht 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.957049 18.871955
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za