LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hilken Lodge | LekkeSlaap
+29

Hilken Lodge

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hilken-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 300 per nag (vir 16 persone)

Beskrywing

Hilken Lodge is 'n luukse Toskaanse villa wat in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit is net 750 m vanaf Umhlanga en die strand. Dié selfsorgvilla is ideaal vir familiebyeenkomste en sakefunksies.

Verblyf word gebied in 8 slaapkamers en 7 en suite-badkamers, waarvan 4 Jacuzzi's het. Daar is 5 slaapkamers met koningingrootte-beddens, 1 met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Ekstra beddens is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n TV en DStv, asook 'n eetarea. Die leefarea lei na 'n semi-beskutte patio met gemaklike rusbanke en 'n Jacuzzi vir 8. Die patio lei na die tuin met 'n swembad en braai-area.

Doendinge sluit 'n speelkamer met pooltafel, tafeltennis, bierspeletjies, veerpyltjies en beperkte WiFi in. Die villa is veilig met gewapende reaksie en veilige parkeerplek is agter geslote hekke beskikbaar.

Neem asb. kennis dat die pryse op die webtuiste slegs as 'n riglyn dien. Vra asb. vir 'n addisionele kwotasie oor langnaweke en hoë seisoen. Ons behou die reg om tariewe per eenheid vas te stel en nie per persoon nie.

Geen partytjies, byeenkomste of funksies word toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Hilken Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 8
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hilken Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hilken-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hilken Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 300
per nag (vir 16 persone)
Vanaf R6 300
per nag (vir 16 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hilken-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYTFiZjc0LTdkMTgtNGMzMC05YWRkLTIxMzQxNGVlY2E3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 300  per nag (vir 16 persone) 4 5 1 5 7 Hilken Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -29.72371 31.082308
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!