LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hilken Lodge | LekkeSlaap
+29

Hilken Lodge

4 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hilken Lodge
Self-catering.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien gaste vroeg vertrek, sal die totale bedrag van die bespreking betaal moet word. Let asb. daarop dat ons 'n verskillende kansellasiebeleid vir binne en buite seisoen het.

Buite seisoen:
1 maand voor aankoms: verbeur 50% van jou deposito, of 25% van die totale besprekingswaarde, welke een meer is.
2 maande voor aankoms: verbeur 75% van jou deposito, of 35% van die totale besprekingswaarde, welke een meer is.
1 week voor aankoms: verbeur 100% van die totale besprekingswaarde.
Indien gaste nie opdaag nie: verbeur 100% van die totale besprekingswaarde.

Binne seisoen: 25 November tot 9 Januarie

3 maande voor inklokdatum: 50% van betaalde deposito of 25% van volle akkommodasiebedrag (welke een ook al die grootste) word verbeur.
Minder as 3 maande voor die inklokdatum: Hilken sal poog om 'n plaasvervangerbespreking te kry. Indien daar 'n verskil tussen die nuwe bespreking en die oorspronklike bespreking, sal die verskil verbeur word en 'n 5% administrasiefooi sal gehef word. Die balans sal terugbetaak word. Indien Hilken versuim om 'n plaasvervangerbespreking te kry, word die hele bedrag verbeur.
Indien die gas nie opdaag nie: 100% van volle akkommodasiebedrag word verbeur.

Vanaf R6 300
per nag (vir 16 persone)
Vanaf R6 300
per nag (vir 16 persone)
Vanaf R6 300
per nag (vir 16 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hilken-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYTFiZjc0LTdkMTgtNGMzMC05YWRkLTIxMzQxNGVlY2E3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 300  per nag (vir 16 persone) 4 5 1 5 7 Hilken Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -29.72371 31.082308
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!