Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Billion Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Hill Billion Estate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 12 resensies vir Hill Billion Hotel
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful, friendly staff.

Please note there are no self catering facilities. We arrived expecting what had been booked only to find out it is a hotel stay. They went out of their way to be accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billion Hotel se terugvoer

Good day, thank you very much we appreciate. Apologies for the self catering room. Trust that we can be of assistance in future again. Antionette.

Hill Billion Hotel
Kristin E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, baie dankie.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billion Hotel se terugvoer

Baie dankie dat julle ons besoek het dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom.
Vertrou dat ons dit weer kan doen in die nabye toekoms.

Hill Billion Hotel
Andries D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, behulpsaam, mooiste uitsig, ontspanne.

Baie aangename mense, uit hul pad gegaan vir hul gaste. Kos was heerlik. Hulle sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billion Hotel se terugvoer

Baie dankie dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Ons sal graag weer van diens wil wees, julle is pragtig.

Hill Billion Hotel
Clement M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Clement M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed for one night and will never visit the place again.

My room had no window. There was a moist smell in the room. Toilet was not functioning well. We were informed that check-in was closing at midnight to find that they closed at 22:00. It took us a long time to check in as we had to phone around. We had to assist the security guy to carry our luggage. Linen was of a very poor standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B
Saam met vriende

Ek sal definitief weer daar bly!

Dit was baie lekker om by die Hotel te kon bly. Die diens was van topgehalte en die fasiliteite was van dieselfde gehalte. Die restaurant pryse was baie billik, alhoewel na 'n paar dae raak die keuses beperk. Ons het in eenheid 21 gebly en 'n lugversorger sou die eenheid absoluut fantasties gemaak het. Ek sal Hotel Billion enige tyd aan enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billion Hotel se terugvoer

Beste Andries

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Dit was 'n groot plesier om jul hier te gehad het. Ons is in die proses om 'n lugversorger vir daardie spesifieke eenheid te kry. Ons hoop om jul gou weer te sien - Vriendelike Groete, Hillbillion

Hill Billion Hotel
Wanda V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was redelik aangenaam. Sal self nie weer daarheen gaan nie.

Advertensie sê free wi-fi, maar net 1 persoon kan dit gebruik en dit hou net vir een dag. Daar word nie genoem dat jy jou eie handdoeke moes neem vir die badkamer nie. Daar is glad nie 'n tafeltjie in leefarea om enige bordjie of koppie op te sit nie. Braai-area is so klein. Ons was 5 mense, maar net 4 kan eintlik op stoepie pas. Rook is reg in die sitkamer in op stoepie, brand mens se oë verskriklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billion Hotel se terugvoer

Hi Wanda

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons wifi is verniet - elkeen moet net sy eie voucher/s gebruik. Dit hou ook vir 7 dae of 500mb - daarna is dit vrylik verkrygbaar in die kantoor. Ons het ook agtergekom dat die inligting op die verskillende web blaaie aangaande die handoeke foutief is, ons het dit intussen reggestel - dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Die eenhede is eintlik vir 4 mense maar maximum 5 - dus die "sleeper couch" in die sitkamer - gelukking is daar 'n groot skuifdeur wat oopmaak na die braai area. Dit is egter altyd wys om vir eers die deur toe te hou wanneer die vuur aangesteek word sodat die rook nie binne die vertrek gaan nie. Ons kyk ook daarna om 'n tafeltjie in te bring vir die sitkamer. Ek is egter oortuig dat met jou volgende besoek aangenaam verbaas gaan wees. Vriendelike Groete - Hillbillion

Hill Billion Hotel
Marx T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marx T
Gesin met klein kinders

It's a beautiful place especially the outside.

My concern is the bedroom arrangement and the beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billion Hotel se terugvoer

Dear Marx

Thank you so much for your review. I am not to sure what your concern is regarding the bedrooms and beds. Some of our Self Catering units have 1 x double bed and 2 x single beds and others only have 4 x single beds. The reason is that we cater for the racers at the track as well, which are normally just men occupying. By doing this we try to cater for all our Guests. When you do your next booking, kindly specify your needs and I will personally tend to it. I am quite confident your next visit will exceed your expectations. Kind Regards - Hillbillion Estate

Hill Billion Hotel
Yolande V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande V
Gesin met tieners

Rustig, weg van die hoofroetes.

Lekker gebly, mense was vriendelik en behulpsaam. Gerieflik om te kan eet by die hotel of kroeg alhoewel ons in 'n selfsorg-eenheid was. Een van die min plekke wat voorsiening maak vir 'n gesin van 5 in een eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billion Hotel se terugvoer

Hello Yolande,
Baie dankie vir jou ondersteuning ons het julle kuiertjie terdeë geniet.
Dankie vir die pragtige resensie vertrou dat ons volgende keer beter sal doen!
Hoop ons sien julle gou gou weer.
Antionette.

Hill Billion Hotel
Adriaan R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan R
Gesin met tieners

Dit was gemiddeld.

Ek voel dat die alternatiewe kamer moet ook lugversorging kry want 'n dak waaier is eenvoudig net nie genoeg nie. Dit raak ontsettend warm! Die braaier op die balkon was uiters pateties/swak en geroes soveel so dat ek dit nie wou gebruik het nie! Die restaurant van die geriewe is nie te sleg nie, alhoewel die spyskaart vir middag en aandete ook meer "oemf" kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ngidi A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ngidi A
Gesin met tieners

Nice location in a relaxed area and close to the beach and shopping mall. Love the size, nice hide away place.

Kindly ensure that blinds are fixed in all rooms and doors can close properly, room 17 door and blinds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billion Hotel se terugvoer

Hello Ayanda Ngidi,

Thank-you so much for your comments we really appreciate. We try very hard to satisfy our guest and want them to relax and enjoy the tranquility.

Hope to see you soon.

Regards,

Antionette.

Hill Billion Hotel
Bradley E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The setting and experience was AWESOME!

We were very well accommodated and received with friendly welcomes and smiles. My wife, son, and I enjoyed the vacation to the fullest. The food is excellent and service is beyond expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill Billion Hotel se terugvoer

Hello Bradley,

It was such a pleasure accommodating you here and look forward to your next visit. Thank-you so much for your excellent rating.

Regards,
Antionette

Hill Billion Hotel
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside-singel, Oslo Beach, Port Shepstone, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NmYwYzllLTI3ZTYtNDQ0My05YTFiLWE3ZDA0YzFlMmRjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Hillside Crescent Oslo Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.775241 30.424341
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem