Hill Billy Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hillbilly's Cottages is op Weltevrede Plaas in die Sentrale Drakensberg se Champagne Valley geleë. Hierdie gebied word daaraan geken dat dit van die mooiste natuurtonele in die land het. Die area bestaan uit vier valleie insluitend die Champagne Valley in die sentrale berggebied, Cathedral Peak en die Didima Valley, en dan die Royal Natal Nasionale Park en Amfiteatervallei tot by die Middledale-Pas se vallei in die noorde.

Hillbilly's Cottages is elkeen uniek versier en ingerig vir die selfsorgbehoeftes van 2 tot 6 gaste. Elke kothuis beskik oor 'n privaat badkamer. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is ook elektriese verwarmers en -komberse of 'n kaggel in die meeste kothuise. Die kothuise is op 'n werkende plaas in die Sentrale Berggebied.

Die perseel bied 'n gemeenskaplike swembad en grens aan die Champagne Gholfbaan. Champagne Valley is bekend vir die verskeidenheid sportaktiwiteite wat hier beoefen kan word, veral die talle gholfbane.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hill Billy Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za