Mosselbaai Akkommodasie by Hill Garden Apartment | LekkeSlaap
+16
+16

Hill Garden Apartment

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 97, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Hill Garden Apartment is in Mosselbaai geleë. Die kothuis is binne 'n radius van 2 km vanaf Santos-strand en verskeie museums, kroeë en restaurante en is net 43 km vanaf George se lughawe.

Hierdie bekoorlike kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes. Dit het ook 'n leefarea, goed toegeruste kombuis, slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. In die leefarea is daar 'n enkelstapelbed en 'n slaapbank wat ideaal is vir kinders.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en breekware en eetgerei. In die sitarea is daar 'n gemaklike dank en 'n TV 'n DVD-speler. Daar is ook 'n versameling boeke en DVD's. Die waskamer langs die woonstel het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n draagbare braai, tafel en stoele in die tuin waar gaste kan ontspan en kuier. Gratis WiFi is ook beskikbaar en 'n pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Santos-strand, die St Blaize-voetslaanroete, Botlierskop Privaat Wildreservaat en Mosselbaai Gholfklub in. Daar is ook allerhande doendinge vir gaste, soos swem, branderplankry, haaihokduik, skubaduik, voetslaan en gholf.

Slaapplek

’n Bespreking by Hill Garden Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Sweeds

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Hill Garden Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hillstraat 97, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hill Garden Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 97, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27df5f09de54783306c238e2910df46b41abfa398b448de48e2328589e24b0e3987af1eb6a90cf267011a9574c16e5262359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 97 Hill Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.1847269 22.1439444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za