Hill House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Hill House is in die stil woonbuurt Strand-Noord geleë. Dit is net 300 m van die strandfront af en 21 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Dié ruim selfsorghuis het 5 slaapkamers en 3,5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die huis het 'n oopplan-eetarea, -kombuis en -sitarea en die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en oond, dubbeldeuryskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n ontbythoekie met stoele, eetgerei en breekware.

Die huis het 'n gimnasium, boma-area met 'n vuurput en 'n kuierarea met 'n tafeltennistafel en 'n veerpyltjiebord. Daar is 'n swembad en 'n braai-area buite.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, voëlkyk, gholf, tennis, duik, vlieërbranderplankry en roeiski in. Besienswaardighede sluit die Hottentots-Holland Natuurreservaat, Somerset Mall, Monkey Town, Waterworld Strand en talle wynplase in.

Slaapplek

'n Bespreking by Hill House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hill House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 950 R3 960 per nag (plek vir 10)

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za