Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Hill House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carla L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Gesin met tieners

Familie-seevakansie.

Pragtige huis, heerlik ruim, met al die creature comforts wat jy van kan droom: gasstoof, mikrogolf, air fryer, Nespresso-masjien, ysmaker, wasmasjien en tuimeldroër. Uitsig asemrowend en 'n klipgooi van die strand en eetplekke. En bonus: wanneer die weer nie saamwerk nie is die wynroetes ook ommie draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca M

Spacious, clean and central location.

Hill house was well equipped for our family over the Christmas period, with even a Christmas tree up which was a nice touch. It was very clean and spacious. The photos of the games room were misleading, we were disappointed by this but the host rectified by coming to put the dartboard. The beach was just a few minutes' walk away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan K

Great location and facilities.

Clean and will stay again. Kitchen. Rooms and living areas are fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruttie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruttie N

Baie lekker.

Perfek geleë, 3 min se stap van strand, en mooi uitsig oor die Helderberge van die stoep. Fantastiese diens van Natasha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa P
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ons was 'n gesin van tien wat vir twee weke die huis gehuur het in Oktober/November 2019. Die ligging, die uitsig op die berge, die dekor, uitleg van die kamers, die heerlike dekareas ens. was ongelooflik. Alles was so netjies en skoon en enige vrae wat ons gehad het was onmiddellik opgelos deur Natasha. Ons beplan alreeds ons volgende lekker kuier by 21 Hill-straat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie L

Dit was ongelooflik lekker!

Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis is baie netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Dis loopafstand van die see af. Die huis is baie veilig. Ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hill House se terugvoer

Baie dankie Anne-Marie, sien julle gou weer!

Hill House
Vanaf R6 500
R6 500 R5 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 500
R6 500 R5 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 500
R6 500 R5 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 21, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyODZmMzhjLWM1NTYtNGI1MS1iZjAxLTk3NWRlNDI4OTI5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R5 850 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 21 Hill Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.110305555591 18.824346363544
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem