LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hillandale | LekkeSlaap
+9

Hillandale

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Hillandale
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Annelize B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Annelize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam.

By aankoms het kantoornommer oorgegaan na faks. Moes die agent bel om die kontaknommer te kry. As die aircon aangesit word, trip die krag. Moes bel om krag te laat aansit. Geen water die oggend voor vertrek gehad nie.

Frans F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly.

Ontvangs was vriendelik en het ons gemaklik laat voel. Veiligheidshek by ingang en die voertuig staan in die oopte.

Trishka D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trishka D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ontvangs en waarde vir geld.

Uitstekende ontvangs, baie netjies, sal beslis weer gaan.

Frans V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onnet, swak teenoor 'n paar jaar gelede toe ons hulle gebruik het. Bestuur onbevoeg!

Sal nie weer daar bespreek! Beddegoed was vuil!

Maryke F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke F
Saam met vriende

Netjies en gerieflik!

Netjiese verblyf wat baie goed onderhou word. Ek sal beslis weer daar bly!

Erica V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie goed ontvang en die verblyf was skoon en netjies gewees. Goeie aanbevelings ontvang t.o.v. eetplekke in die dorp.

Ek sou 'n elektriese kombers of verwarmer in die kamer aanbeveel. Ek verstaan dat julle die plek belug deur die vensters oop te maak, onthou asb. om die gaste daaraan te herinner as hulle in die winter daar aankom.

Drienie D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Drienie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe die pragtige houtmeubels was daar niks besonders nie.

Die kamer was netjies genoeg, maar die tuin rondom is redelik onversorg. Daar is geen ontvangs by die akkommodasie nie, en 'n mens moet eers na 'n sentrale ontvangs toe ry. Ons is nie vooraf ingelig daaroor nie. Die badkamer het geen handdoekrelings nie.

Gert B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was baie vriendelik en warm.

Ek sal Hillandale aanbeveel by my vriende as hulle in Laingsburg wil oornag. Die bed was sag na 'n lang dag op die pad en die ontbyt was baie lekker.

Freddie F - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie F
Gesin met tieners

Baie lekker gebly met genoegsame ruimte!

Sien die sterre.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 4, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MjhhNzA2LTdhZmYtNGFlNy1iMDFjLTM0M2RmNzg0MDhkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 4 Hospitaal Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.193541225436 20.849793702364
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!