Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillcrest Waterfall @ Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Grey-weg 19, Waterfall, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Hillcrest Waterfall @ Home bied selfsorgverblyf in die hartjie van Waterfall naby Hillcrest. Dit is die ideale opsie vir gaste wat in Durban werk of vir hul familie in die area kuier.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel geskik vir 4 gaste en 'n sitarea met 'n TV. Daar is 'n lessenaar en WiFi vir gaste wat moet werk.

Daar is 'n lieflike tuin buite en veilige parkeerplek. Die kothuis is naby Kearsney College en pragtige staproetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Hillcrest Waterfall @ Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Hillcrest Waterfall @ Home
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 6

Ligging

  • Glen Grey-weg 19, Waterfall, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hillcrest Waterfall @ Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Grey-weg 19, Waterfall, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA186e253a8c5da580e2cd94cfe34e728d50169994837cb41c88670c54523aa0650fef07f78634711bf07662644c54aa77dd59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 19 Glen Grey Drive Waterfall 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.7429211 30.829189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem