Hillingdale on Alexandra

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Hillingdale on Alexandra bied pragtige selfsorgkothuise in die boonste deel van Wynberg in Kaapstad.

Daar is 3 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n oopplan-ontwerp met basiese opwarmgeriewe óf kombuisies wat goed toegerus is. Daar is ook TV's met DStv en WiFi.

Elke eenheid het 'n privaat stoep en toegang tot die gemeenskaplike swembad in die tuin. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Hillingdale on Alexandra is net 15 tot 20 minute se ry vanaf die Constantia Wynroete, Cavendish Square Winkelsentrum, Nuweland krieket- en rugbystadions, Kenilworth-resiesbaan, en vele ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hillingdale On Alexandra gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za