Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hills and Dales Accommodation cc

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashanti-weg, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R912 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hills and Dales Accommodation cc in die platteland, in die Wêrelderfenisgebied, Die Wieg van die Mensdom geleë. Die verblyf is op ’n ontspanne, plaas- en huislike venue, wat aan die behoeftes van elke individuele gas voorsien. Dit verseker ’n rustige wegbreek of partytjie, spanbougeleenthede en ditis in die natuur. Die perseel spog met pragtige tuine, lieflike natuurskoon, en ’n ryk voëllewe. Dit is langs Lanseria Lughawe geleë, sowat 40 minute se ry vanaf die besige stadslewe in Johannesburg en Sandton.

Ons bied verskeie eenhede. Die Dabchick en Swallow is knus eenhede wat oor die rivier uitkyk en is geskik vir paartjies. Die Starling en Hadeda kyk oor die rivier uit en is ruim, gerieflike tweeslaapkamer-woonstelle wat geskik is vir gesinne of vriende.

Die Fish Eagle Lodge is ’n lieflike tweeslaapkamer-chalet. Abei kamers het ’n en suite-badkamer, een het ’n bad, reënstort en toilet en die ander het ’n dubbelstort en toilet. Daar is ’n kaggel in die sitarea. Dié chalet is in die pragtige tuin geleë en het ’n uitsig oor die platteland. Dit is geskik vir 2 paartjie of ’n gesin. Die 4 Guinea Fowl-dubbelkamer is geskik vir paartjies en enkelreisigers en het lugversorging.

Al die eenhede is selfsorg, maar daar is spyskaarte in die kamers indien gaste maaltye versoek. Gaste moet vroegtydig etes espreek sodat teleurstelling vermy word. Ons etes is heerlik en vars en ons het al uitstekende terugvoer van gaste ontvang. Elke eenheid het handdoeke, linne, seep, eetgerei en breekware. Daar is ’n ketel, stoof, mikrogolf, broodrooster en yskas in die eenhede behalwe in die Guinea Fowl-kamers, wat nie ’n stoof het nie, maar wel ’n elektriese braaipan. Elke eenheid het waaiers, warm komberse en verwarmers, behalwe die Fish Eagle Lodge en Dabchick wat kaggels het, en die Guinea Fowl-kamers wat lugversorging het.

WiFi, DStv en komplimentêre koffie/tee en beskuit word in alle eenhede voorsien.

Hills and Dales Accommodation cc is naby vele doendinge geleë. Gaste kan die Leeupark besoek, die Renoster- en Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte, Harbeespoortdam, dieretuin en die kabelkar na die bopunt van die berg neem. Daar is ook restaurante in die area soos die Culinary Kitchen, Wiesenhof Restaurant in die Lanseria Terminaal en die Fat Olive.

Die instansie is nie 'n hotel nie en beskik nie oor 'n restaurant of 'n kroeg nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Hills and Dales Accommodation cc
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ashanti-weg, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Gaste dink Hills and Dales Accommodation cc het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R912
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R912
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashanti-weg, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12b5bcccc6b6c6ccefce88aafb9ee026e6c927b8cd49e899e9841a2114e46bf5a265437412de609b5399b016c0236209a29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R912 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Ashanti Road Plot 4, Hills and Dales 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.918340440843 27.935880669975