Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Executive Accommodation

Selfsorg
Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljeewoonstelle bied elk slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad met 'n handstort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging en elkeen het 'n HD-TV teen die muur met sekere DStv-kanale, 'n eethoekie met stoele en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n ketel toegerus is. Gratis WiFi, elektroniese kluise en haardroërs word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Wasgoeddiens en skoonmaakdiens kan gereël word.
Motorverhurings en lughawependeldienste kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 ekstra gaste kan op 'n slaapbank in die sitarea slaap. Die badkamer het 'n bad, handstort, stort, toilet en 'n wasbak. Elke woonstel het lugversorging, 'n HD-TV met sekere DStv-kanale teen die muur, 'n eethoekie met stoele, en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n ketel toegerus is. Gratis WiFi, elektroniese kluise en haardroërs word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Wasgoeddiens en skoonmaakdiens kan gereël word.
Motorverhurings en lughawependeldienste kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel met 'n braai
Vanaf
Vanaf R1 550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is gratis WiFi, braaigeriewe en 'n kombuis wat met 'n stoof en 'n oond toegerus is. Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike sitplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Wasgoeddiens en skoonmaakdiens kan gereël word.
Motorverhurings en lughawependeldienste kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R2 660
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 ekstra gaste kan op 'n slaapbank in die sitarea slaap. Die badkamer het 'n bad, handstort, stort, toilet en 'n wasbak. Elke woonstel het lugversorging, 'n HD-TV met sekere DStv-kanale teen die muur, 'n eethoekie met stoele, en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n ketel toegerus is. Gratis WiFi, elektroniese kluise en haardroërs word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Wasgoeddiens en skoonmaakdiens kan gereël word.
Motorverhurings en lughawependeldienste kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel met 'n braai
Vanaf
Vanaf R2 660
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens in die sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is gratis WiFi, braaigeriewe en 'n kombuis wat met 'n stoof en 'n oond toegerus is. Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike sitplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Wasgoeddiens en skoonmaakdiens kan gereël word.
Motorverhurings en lughawependeldienste kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson Mandela-laan 93A, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl1ah9Op73MD82sSOAZyAaZFCpARDjB6m5NYl2AkXZF7O46UeHA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 93A Nelson Mandela Avenue Klein Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.561564691589 17.097777557008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem