LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hillside Farm Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+11

Hillside Farm Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Hillside Farm Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Julia V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julia V

Pragtige plaas met baie spasie om te stap.

Liz en haar man het baie moeite gedoen om ons tydjie op hul plaas spesiaal te maak. Ons het heerlik gestap en geniet van die rustigheid. Naby aan N2, dus ideaal vir oornag stop op reis na noordkus.

Andrew S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

This is our second stay at Hillside Farm, we love the quiet and peace that Hillside offers, its easy to get to and the breakfast was great, well worth a visit.

Hillside Farm Bed & Breakfast's terugvoer

Dear Andrew,
Thank you so much for taking the time to write a review, we appreciate it. It was great to welcome you the second time, hope you had a lovely holiday.
Kind regards,
Liz

Hillside Farm Bed & Breakfast
Edgar B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful farm-stay bungalow.

We had a warm welcome from Liz and soon felt at home. The Bungalow is spacious and comfortable. It was very quiet and safe there. Dinner provided by Liz was good taste and good value. Breakfast was very good too and we had a nice conversation with Liz. Would definitely stay there again.

Hillside Farm Bed & Breakfast's terugvoer

Dear Edgar,
Thank you so much for the review, we appreciate it.
It was wonderful meeting you and I hope your holiday further on was most enjoyable.
Warm regards,
Liz

Hillside Farm Bed & Breakfast
Flip V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon, stil en uitstekende gasvryheid.

Dit is 'n uitstekende oornag fasiliteit. Ons is baie vriendelik ontvang en die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die ontbyt kom uit gasvrou se kombuis en alles was tuis gemaak of gebak.

Andrew S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful spot.

We had a great stay at Hillside, a nice quiet place and a great very tasty breakfast.

Ria V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig ... Groot bederf!

Dit is een van die rustigste en mooiste plekke waar ek in 'n lang tyd was. Die gasvryheid van die eienaars het ons dadelik welkom laat voel. Die eenheid waar ons tuisgegaan het spreek van baie goeie smaak. Dit was werklik heerlik om vir 2 dae in hierdie luukse en mooi eenheid te kon kuier en slaap. Ons is bederf met 'n heerlike ontbyt en die Sondag was ons huweliksherdenking en is ons by ons eenheid met die heerlikste ontbyt bedien, sjampanje en rooi rose. Aan Liz en haar gesin. Dankie vir julle vriendelikheid. Ek beveel Hillside Farm Bed & Breakfast beslis aan!

Jacques P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Asemrowende plek met vriendelike en hulpvaardige mense.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skaapkraalplaas, Commondale Area, Piet Retief, 2385, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NTg4N2Y0LTU1ZmEtNDdhNS1hNzZjLTA0YmQwYjFiNzYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Skaapkraal Farm Commondale Area 2385 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.228333333333 30.955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!