Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HillsNek Safaris

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Safari Tent
Tariewe sluit alle maaltye, drankies en wildritte in.
Luukse Gesinstent
Tariewe sluit alle maaltye, drankies en wildritte in.
Huisreëls

Let asb. dat die swembad word soms deur olifante as 'n watergat gebruik en dié gedrag is aangespoor deur die droogte.
HillsNek Safaris kan nie waarborg dat die swembad altyd na gaste se smaak sal wees nie.
Die span probeer die instandhouding so goed moontlik bestuur, maar om 'n swembad te hervul en skoon te maak nadat 'n trop olifante dit besoek het, neem tyd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R12 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R12 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R12 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2 Amakhala Wildreservaat, Greater Addo, 6300, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f47fd303112b656692867af8b8daf479565aa377bec0c1fc2d7fd776e635848a9e2fcb5c2c0b7bde4ee31c4c6cda53556ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 160 per nag, vir 2 mense N2 Amakhala Game Reserve Greater Addo 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 11:00 -33.512576 26.141434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem