Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillston Farm

Hilston Cottage
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is in die laat-1800's gebou en vorige generasies het die kothuis gebruik as behuising vir bestuurders en goewernante. Sestig jaar gelede is dit ook as 'n skool gebruik. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met ondervloerse verhitting. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die beddens het gemaklike duvets en elektriese komberse. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, strykyster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Gaste kan op die voorstoep ontspan en kyk hoe die son sak terwyl die tarentale en hadedas die einde van die dag aankondig. Gaste kan ook by die stoepmeubels ontbyt geniet. Gaste kan in die Boereoorlog-blokhuislapa of in die tuin braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra fooi.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Northmead
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis is ruim, het pragtige 'n houtvloer en plafon met balke wat 'n warm atmosfeer skep. Daar is kerse en LED-ligte vir as die krag afgaan. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet, 'n kombuis, eetkamer en 'n sonkamer. Die eerste slapakamer het 'n brons dubbelbed. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak, en daar is 'n aparte toilet. Die plaaskombuis is met 'n kool- en houtvuurstoof, gasstoof en yskas toegerus. Die eetkamer het 'n kaggel. Die ruim, aparte sonkamer is ideaal om te lees of kaart te speel tydens 'n ontspanne wegbreek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra fooi.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillston Plaas, Langs die R56, 53 km vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmZTU1Mzg3LWY0ZDYtNDk2MC1iZmNiLWEzZWNlMjhiYmZmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Hillston Farm Off the R56, 53 km from Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.397707588478 25.495670890543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem