LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hillston Farm | LekkeSlaap
+49

Hillston Farm

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Hillston Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elna W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna W
Gesin met tieners

Heerlike, rustige omgewing.

'n Lekker, ruim plaashuis in 'n rustige, stil omgewing. Die braai-area in die ou blokhuis is 'n interessante ervaring.

Elmarie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer oorslaap.

Heerlike, rustige plaaskuier, met ‘n pragtige, groot swembad.

Dirk V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie unieke, afgeleë plek in die middel van die Karoo met skouspelagtige sterre in die nag.

Ons Hillston Farm verblyf was uitstekend. Baie skoon ou plaashuis, ten volle toegerus, geen elektrisiteit nie, maar goed toegerus met kerse en LED-ligte. Baie afgeleë en gelukkig het ons al die nodige voorsiening vir ons twee dae verblyf gehad. Baie stil met wonderlike sterrelig aande. Beste om te gaan met 'n paar mense. Die huis kan maklik 4 paartjies akkommodeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very unique, remote location in the middle of the Karoo with a spectacular of stars at night.

Our Hillston Farm stay was excellent. Very clean old farm house, fully equipped, no electricity but well equipped with candles and LED lights. Very remote and luckily we had all provisions needed for our two day stay. Very quiet with wonderful starlit evenings. Best to go with a few people. The house could easy accommodate 4 couples.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alida D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alida D
Gesin met klein kinders

Sielerus.

Dit was wonderlik om die wegbreek op die Karooplaas te hê. Die sterre is absoluut asemrowend in die aand en die vars lug is fantasties. Riana het moeite gedoen om ons op ‘n roete te vat wat die plaaservaring interessant gemaak het. Ek het gehoop dat my kinders bietjie meer direkte kontak met plaasdiere kon hê vir ‘n lekker plaaservaring, maar dis nie wat die verblyf aanbied nie. Die huis was skoon en gerieflik. Ek dink tog wel die prys is bietjie hoog in vergelyke met ander akkommodasies. Maar in kort, was dit ‘n baie lekker ervaring.

Marietjie B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area, rustige atmosfeer.

Dis jammer ons het nie geleentheid gekry om die veelbesproke etes te proe nie, miskien is ons volgende keer gelukkig om die sjef daar te kry. Let wel daar is nie sein by die huisie nie en WiFi is by hoof opstal beskikbaar. Het heerlik geslaap, lekker vars en skoon beddegoed. Baie vriendelike ontvangs. Pragtige karaktervolle huisie en lapa.

Greg P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay in a beautiful setting.

Hosts were super helpful and friendly. The setting is very remote, 6 km from the main homestead, and meals were brought to us, which was a treat, as we were on bicycles. The meals were fantastic, and the accommodation and facilities were well presented and maintained. All in all, we would sincerely recommend this for a peaceful getaway.

Michael V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Baie vriendelike mense.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

Mitch K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mitch K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte is sielskos. Rustig en sterre pragtig.

Skoon en netjies.

Michelle J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J
Gesin met tieners

Perfect overnight stop en route in a stunning setting.

Ideal stopover accommodation on a picturesque farm off the main route. Delicious dinner served in the cottage by friendly family. Thank you!

Naomie J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomie J
Gesin met klein kinders

The food was out of this world.

What a pleasure! A very nice spot.

Tiaan L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tiaan L
Gesin met tieners

Baie basiese verblyf, woning is orals gekraak en was vuil binne.

Huisie is orals gekraak en baie basies vir wat jy betaal. Hulle was ook besig met herstelwerk en 8 uur die oggend begin kap aan die muur van ons slaapkamer.

Lieselotte S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieselotte S
Gesin met tieners

All was good. For us much better than in a little village, peaceful.

As above. The tranquillity was good. We had warm blankets and the kitchen has all that is needed.

Retha D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Gesin met tieners

Lekker stilword plekkie.

Lekker-bly huisie in 'n mooi omgewing. Baie voëls!

Murray D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Well appointed, very spacious, very comfortable, with a wonderful opportunity to braai in a genuine Anglo Boer War blockhouse, wonderful bird life, very peaceful, Riana Southey very hospitable.

Maxine K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine K

Merkwaardig en baie vriendelik.

Sien gerus die sterre.

Johann D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Oorgeslaap op pad Plettenbergbaai toe vanaf Gauteng. Heerlik en rustig.

Johan P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met klein kinders

Baie rustige omgewing, tipies van 'n plaas.

Sien gerus die sterre.

Johan G - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johan G
Gesin met klein kinders

Nie aan verwagting voldoen nie.

Dis van die hoofpad af. Jy draai om tot daar te ry. Nie die moeite werd nie. Nie aan ons verwagtinge voldoen nie.

Surae D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surae D
Gesin met tieners

Terug na die goeie ou dae, so vreedsaam.

Hillston Farm is 'n lafenis vir 'n moeë siel na 'n lang pad, om net weer stil te staan in God se natuur en Sy handewerk in te neem is kos vir liggaam en siel.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillston Plaas, Langs die R56, 53 km vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9219d31982aeba9ffa50346b4700dcfe858c6078047176565b3b33a4e523900eae78b7861effd13048e841c90dd7a85c4a8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Hillston Farm Off the R56, 53 km from Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.397707588478 25.495670890543
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!