LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+5
Wildsplaas in Patensie

Hilltop Manor



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hilltop Manor is op 'n wildsplaas tussen Hankey en Patensie geleë en bied knus selfsorg- en oornagverblyf. Dit is ideaal vir oornagverblyf of 'n romantiese wegbreek.

Gaste kan tussen 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 gaste of 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste kies. Die selfsorgeenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n koffie- en teeskinkbord en die selfsorgeenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai.

Elke eenheid het 'n lieflike uitsig oor die Gamtoosvallei. Wildritte en etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Hierdie verblyf is net 'n entjie se ry vanaf lieflike strande en gewilde gholfbane.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Wildkyk
Kaartbetalings

Kamers

Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaapkamer het 'n skuifdeur wat na 'n lowergroen tuin lei.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n ingeboude binne braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cindy J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Uitgerus vir die nuwe jaar. Rustigheid. Veilig. Atmosfeer was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne P
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Hilltop Manor die beste waarde vir geld. Baie mooi Wildsplaas om te rus, kan wildritte doen op die plaas. Gasheer was super nice en het met alles gehelp. Area is sentraal dat mens maklik na omliggende areas kan gaan, Jeffreys, Plet, Baviaanskloof baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful breakaway. If you're looking for quiet, basic, clean accommodation with beautiful views, this is the place. We had such a friendly and accommodating reception, and the indoor braai works great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2025

We had a wonderful stay! Our hostess was so friendly and willing to assist. Excellent stay for the Easter weekend! So peaceful and relaxing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse C
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful, beautiful view, relaxing. Amazing! Will definitely book again! Leona was a great host and so kind! 100% recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese plek en ligging, kan dit hartlik aanbeveel. Die naweek by Hilltop Manor was fantasties - pragtige ligging, en daar was baie duidelik met ons gekommunikeer van begin tot einde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia P
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig, mooi, stil. Defnitief 'n juweel van 'n plek, rus vir jou siel met vriendelike diens. Ek beveel definitief aan vir enige reisiger. Stil en pragtig, baie wild om te sien soos jy inry na die woonplek. As jy wil rus, gaan soontoe. Dis 40km van Jeffreysbaai af as jy die dag lus het om strand toe te gaan. Jy word wakker van die gesange van voëltjies in die vallei. Leona gaan absoluut uit haar pad om jou te akkommodeer en loop die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Hilltop Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Selfsorgeenheid
Selfsorg
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57888bd1f5d1e1d485b693932413693ecae064e499db9647c00095108c905e561089f15fb7133699fd8e35a925515ffd8e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R331 Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.781545792272 24.854892064128
Soek in 'n groter streek