Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Patensie

4.4 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Patensie van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Patensie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Patensie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Patensie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Patensie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Patensie Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Patensie

Ripple Hill Hotel is op die rand van die manjifieke Baviaanskloof Reservaat in die hartjie van die sitrusplaas-gemeenskap, Patensie. Hierdie dorp is in die Sarah Baartman Distrik van die Oos-Kaap geleë. Dit bied di...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Patensie

Archers Guest House is in Patensie en bied gerieflike verblyf vir gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die kamers het 'n koninggrootte of koningingrootte-bed of 2 e...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Patensie

Gamtoos Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat in Patensie geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf is beskikbaar in 3 uniek versierde k...

Vanaf
R1 770
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Patensie

NaguiltjieKloof Akkommodasie is 'n ongekunstelde selfsorg-eenheid op 'n sitrus- en aartappelplaas net 8 km van Patensie af. Die kothuis skuil tussen die bome en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Patensie

DeMist Cottage - Old Pollie is weggesteek in 'n lowerryke tuin op 'n sitrusplaas in die Gamtoosriviervallei noord van Patensie, net 'n klein entjie se ry vanaf die Baviaanskloof Wildernisgebied se oostelike ingang. ...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Patensie

Tropical Eden Villas is in Patensie geleë - die laaste dorpie voor Baviaanskloof. Daar is 4 villas en 'n gastehuis op 'n groot stuk grond en dis lekker privaat. Elke villa bied 'n lieflike uitsig oor die Gamtoosva...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Patensie

Highview is in Patensie, net 50 minute van Port Elizabeth en 30 minute van Jeffreysbaai af geleë. Dit is die ideale oornagstop vir reisigers van en na die Baviaanskloof- en Wildernis-area. Daar is verblyf in 3 sla...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Patensie

Roodegrond RivierKamp is geleë op 'n werkende sitrus- en aartappelplaas, 8 km vanaf die natuurryke en rustige Patensie. Gaste ry deur die lemoentuine en aartappellande om by die kampeerterrein uit te kom. Die plaas...

Vanaf
R1 925
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Patensie

DeMist Cottage - Old Bearie skuil tussen pragtige boorde in die Gamtoosvallei langs die R331 tussen Baviaans en Patensie. Daar is 3 slaapkamers en die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2...

Vanaf
R3 870
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Patensie

Tropical Eden 15 Church Street Guest House bied gemaklike selfsorgverblyf in die dorp Patensie - die laaste stop voor die Baviaanskloof-wildernisgebied. Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die...

Vanaf
R3 870
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Patensie

Tropical Eden 99 Kloof Road Guest House is in Patensie geleë wat die laaste stop voor die Baviaanskloofwildernisarea is. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 3 slaapkamers. Buiten die 3 slaapkamers is daar 'n...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Patensie

Stompiesland Lodge is geleë op 'n wildplaas op die rand van die manjifieke Baviaanskloof Natuurreservaat. Daar is 'n 6 km gruispad, wat gemaak is vir avonturiers met sportnutsvoertuie, 4x4-voertuie en bakkies, vana...

Vanaf
R130
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Patensie

As die Baviaanskloof te afgeleë is vir jou smaak of miskien ontoeganklik is, maar jy wil steeds die rustigheid wat uniek is aan hierdie area omgewing, is dié kampplek vir jou. DeMist River Camp is 'n kampterrein ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Patensie

Twee Waters Gasteplaas is in die Kwaggastreek, net buite Patensie geleë. Die gastehuis bied selfsorg-akkommodasie op 'n sitrusplaas. Patensie is in die Gamtoosvallei, langs die Baviaanskloof Natuurreservaat geleë...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Patensiete sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Patensie

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Gonjah 4x4, Chalet & Campsite skuil in 'n inheemse woud net 9 km noord van Patensie in die lieflike Gamtoosriviervallei. Gaste kan kies tussen die Gonjah-chalet en die kampeerplekke. Die chalet en kampeerplek het e...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Patensie akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za