Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilton Farmhouse on the Rocks

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Hilton Farmhouse on the Rocks
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dominita K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dominita K
Gesin met klein kinders

Such a beautiful place, would love to go again.

Lovely, such a beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula V
Gesin met klein kinders

Rustigheid en Familietyd.

Die weer het nie heeltemal saam gespeel vir ons familie-naweek by die see nie. Die huis is egter so ruim en goed geleë, dat ons nooit gevoel het of ons vasgevang is nie. Die groot vensters wat uitkyk oor die see, die gedruis van die see, die verskillende kuierareas, die groot braai en kombuis, die speelplek binne die huis. Alles het bygedra tot 'n heerlike familie-kuier en genoeg rus om nou die laaste deel van die jaar met lus te kan aanpak. Dit voel werklik asof ons op 'n vakansie was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V
Gesin met tieners

Beautiful location!

Extra large house which is ideal for family get-together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne V

Fantastiese huis en personeel was baie hulpvaardig.

Die huis se kamers is baie groot en elke kamer het sy eie badkamer wat wonderlik is. Die uitsig is wonderlik en die geriewe is ook baie nice. Daar is oorgenoeg vir die kinders om te doen, ons het fietse saamgeneem en hulle het ure klipvissies gevang. Ons kom vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian Z - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian Z
Gesin met klein kinders

Rustig en net perfek vir almal oud en jonk.

Soos plaaslewe met 'n see-uitsig, iets besonders in die middel van nêrens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Saam met vriende

Baie mooi.

Very big house, very neat and very friendly and helpful staff. House very well equipped but could do with a toaster and microwave. Directions and markings need to be improved. Guests must be clearly informed of about 25 km bad gravel road to house. Electricity a nightmare, take torches/candles. Great fishing spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie O
Gesin met klein kinders

Fantastic view and beautiful sunsets in a Nature Reserve near Stilbay.

The house is ideal for an extended family or a group of friends. The view from each room is absolutely beautiful! The sunsets of each day are indescribably beautiful! The house has so much space, with lots to keep you busy with; pool- and tennis table, splash pool with amazing views and a lovely bar area. Beautiful white linen and towels and comfy beds. Making pizzas are so much fun in the extremely huge kitchen. Best to stock up on groceries and alcohol before your visit; there is a huge pantry. Gas stove and oven are very convenient. The services offered by assistant Esron was invaluable and certainly adds value to a relaxed holiday. We will definitely visit Hilton Farmhouse on the Rocks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 900
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R7 900
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yzervarkensfontein, Gouritsrivier, 1893, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMWJhNDkwLTIxN2ItNDI3YS1iNDgyLWY3YjY1MDMxY2JjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag (plek vir 18) 7 5 1 5 Yzervarkensfontein Gourits River 1893 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385816666667 21.662458333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem