Pringlebaai Akkommodasie by Hilton Huis | LekkeSlaap
+25
+25

Hilton Huis

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hiltonsingel 1722, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hilton Huis is in die kusdorpie Pringlebaai geleë en die huis word deur fynbos en 'n inheemse tuin met 'n groot grasperk omring. Die eenheid is ongeveer 800 m vanaf die strand.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Afriearth-toiletware wat 100% natuurlik en bioafbreekbaar is en bevat geen natriumlorielsulfaat nie.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffiemasjien, ingeboude waterfilter, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. Daar is ook 'n Bluetooth-klanksisteem en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en braaigeriewe en 'n uitsig oor die omheinde tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Hilton Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hiltonsingel 1722, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hiltonsingel 1722, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b0ce7dd23c215eb10533ca600fdd24f4c1e8944a23d26c85bf8b6a5332eccc4a707aa466154ebc649830f1c4eed706da368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 1722 Hilton Circle Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.348771921349 18.836294213492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za